Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stone Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Joanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Stone Cottage
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ferdie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike begin van ons jaarlikse verlof.

Ons het heerlik gekuier. Rustig en stil. Die gasheer/vrou is 'n uitstekende gasheer/vrou - ontsettend behulpsaam. Definitief aan te bevele. Voorspoed met al die planne en uitbreidings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Cottage se terugvoer

Ons waardeer dit opreg as gaste vir ons erkenning gee. Baie dankie. Julle is altyd welkom, julle is model gaste.
Voorspoed vir 2024.
Groete, Martin en Joanita

Stone Cottage
Lize B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize B
Saam met vriende

Lekker vinnige wegbreek.

Die Stone Cottage het alles wat jy nodig het. Dit is redelik basies en kort hier en daar bietjie TLC, maar perfek vir 'n vinnige wegbreek. Daar is ook kerse en energy saver bulbs vir loadshedding. Joanita was baie vriendelik en het goed kommunikeer. Daar is baie beperkte sein (ons het dit so verkies). Die plaasbrood was baie lekker, ek stel voor jy bestel een.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk T
Saam met vriende

Stil en plaas.

Was baie lekker op die plaas en stilte was lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Cottage se terugvoer

Dankie, dis baie lekker om erkenning en waardering te kry.

Stone Cottage
Vanaf
R1 750
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R1 750
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karoo Droom Plaas, R323 Seweweekspoort, Laingsburg Distrik, 6900, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff1e5c344a9ad28e0ef365a22908cdebf1dff5c8c5a7c52a3ead710a1b36a0fd38d7eabe0e4da5b75f8e40fba3762c3ed34c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 7 mense 3 5 1 5 Karoo Droom Plaas R323 Seweweekspoort 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.368766310916 21.355955628567
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem