Stone Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Stone Cottage is ’n knus, bekoorlike gastehuis wat in die 1940's gebou is en dis in ’n pragtige tuin in die prentjiemooi Vrystaatse dorpie Deneysville geleë. Die tuin word baie mooi onderhou en is in ’n natuurlike, semi-wilde toestand wat verskeie voëlspesies lok. Die kothuis is ’n heerlike plek vir ’n naweekwegbreek.

Die plaaskothus spog met ’n vrolike kombinasie van die sonderlinge en die kontemporêre. Nie net het die Stone Cottage oorspronklikheid nie, die atmosfeer is warm en die diens toegewyd.

Stone Cottage bied verblyf in 2 volledig gemeubileerde selfsorg-eenhede, asook ’n B&B-eenheid wat elk ’n privaat tuin en braaigeriewe het. Koffie, tee, melk en suiker word met aankoms voorsien.

Daar is parkeerplek vir bote, sleepwaens en motors. Gaste kan die swembad, boma, braai-area en tuine geniet.

As gaste hul Stone Cottage-lidmaatskapkaart gebruik, het hulle gratis toegang tot die Watesportsklub vir 1 motor met 4 gaste per kothuis. Die klub bied toegang tot die waterfront en het braai- en ablusiegeriewe, asook ’n lieflike visvangplek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Stone Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za