Strathwold Farm - Stonehaven Cottage
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Lara Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 9
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Adriaan D - Apr 2024
Algehele gradering
Van die beste.
Annelize D - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly, sal beslis weer gaan en langer bly!
Leone V - Nov 2023
Algehele gradering
Pure bliss.
Gerda H - Okt 2023
Algehele gradering
Rustige plaasstilte.
Strathwold Farm - Stonehaven Cottage se terugvoer
Goeie dag Gerda, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Alhoewel ons bou op die plaas is geen rommel sigbaar vanaf die huis nie. Ons het wel die terugvoer oor die rommel en bougereedskap gebruik om die ervaring vir ander gaste te verbeter deur dit in n stoor te plaas.Die werker by die perdestalle is daar vir veiligheid. As die alarm van die draad afgaan of daar ander probleme is kan hy ons kontak. Ons boer ook op die plaas en hy versorg die lammetjies wat in die stalle bly. Ons het wel na die terugvoer besef dat dit nie lekker is vir gaste om ander mense te sien nie en het alternatiewe reelings getref. Lekker dag verder en dankie dat jy ons help om te groei en verbeter.
Peter. E - Aug 2023
Algehele gradering
The best holiday accommodation I have ever stayed in. Excellent value for money.
Jfa N - Jul 2023
Algehele gradering
Luukse rustige wegbreek.
Lees meerMichael G - Mei 2023
Algehele gradering
Magnificently restored farm cottage!
Lees meerErna B - Apr 2023
Algehele gradering
Beautiful and peaceful.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4,2 km vanaf R36, Strathwold-plaas, 12,9 km vanaf Machadodorp, 1170, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom