Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strathwold Farm - Stonehaven Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Lara Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Strathwold Farm - Stonehaven Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Adriaan D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Van die beste.

Verbly par exelence. Vyf ster een van die lekkerste oornag plekke waar ek al oorgebly het. vriendelikheid verdien vermelding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly, sal beslis weer gaan en langer bly!

Baie dankie vir al jou moeite. Ons sal beslis weer moet kom kuier en bietjie langer bly. Julle kan dalk dink aan gas vir die onverwagte kragprobleme.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leone V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leone V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pure bliss.

Lara is a most attentive host and went out of her way to give us a truly warm welcome. Her B&B is elegantly decorated, very comfortable and met all our needs beyond expectation. It was hard to leave such a beautiful place, and we did so feeling rejuvenated and our souls restored. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaasstilte.

Die kothuis is pragtig. Die terrein rondom die kothuis kort dringend opruiming. Allerhande ou goed en ou boumateriaal lê net agter die kothuis. Werkers bly in ou perdestalle by die kothuis. Hulle was rustig, maar ek sou dit anders verkies het. Sterkte met julle heropbou, ons besef dit vat tyd. Ek sal graag oor 'n jaar wil sien hoe julle gevorder het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Strathwold Farm - Stonehaven Cottage se terugvoer

Goeie dag Gerda, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Alhoewel ons bou op die plaas is geen rommel sigbaar vanaf die huis nie. Ons het wel die terugvoer oor die rommel en bougereedskap gebruik om die ervaring vir ander gaste te verbeter deur dit in n stoor te plaas.Die werker by die perdestalle is daar vir veiligheid. As die alarm van die draad afgaan of daar ander probleme is kan hy ons kontak. Ons boer ook op die plaas en hy versorg die lammetjies wat in die stalle bly. Ons het wel na die terugvoer besef dat dit nie lekker is vir gaste om ander mense te sien nie en het alternatiewe reelings getref. Lekker dag verder en dankie dat jy ons help om te groei en verbeter.

Strathwold Farm - Stonehaven Cottage
Peter. E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter. E
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best holiday accommodation I have ever stayed in. Excellent value for money.

A most pleasant surprise. Our expectations were exceeded. Tastefully decorated, comfortable. An ideal cottage for a complete break.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jfa N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jfa N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse rustige wegbreek.

Ons was hartlik ontvang deur Lara. Cottage is luuks met als wat jy benodig. Elegante huis met beste breekware en eetgerei wat min ander plekke voorsien. Die kamer was knus met gemaklike bed en gemakstoele. Daar is elektriese komberse en 'n verwarmer in die kamer. Die heerlike kaggel was ons hoogtepunt en oorgenoeg hout word voorsien. Verder word die "coffee press" en koffie baie wardeer. Ons sal volgende keer langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magnificently restored farm cottage!

We stayed overnight and really enjoyed all aspects of this accommodation, especially the fireplace with its supply of wood for the chilly evening. The peaceful surroundings and views and the sounds of the farm animals returning to their sheds for the night rounded off an ideal stay. The only negative aspect is parts of the dirt road to the cottage were in a very poor state. Take it very slow and enjoy the destination!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and peaceful.

The cottage is absolutely gorgeous. Beautifully furnished. Bring some DVD's and extra reading material or games. The road requires a bit of a high rise as the road from the freeway is truly farm road.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4,2 km vanaf R36, Strathwold-plaas, 12,9 km vanaf Machadodorp, 1170, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ab8412e79209b1310212f36eb7f2138d11ae95823966bb5308a4381e5871a8e22885799e6925319999d214dd7287652ca27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 4.2 km from R36 Strathwold Farm 1170 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.589475639915 30.249762955895
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem