Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stonehill Rivier Lodge

Selfsorg
Tweeslaapkamer Villa
Vanaf
Vanaf R3 590
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers met waaiers, 2 badkamers, 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n leefarea met 'n slaapbank. Geriewe sluit 'n TV met DStv, DVD-speler, WiFi, kluis en 'n kaggel in. Gaste het ook toegang tot die patio met 'n Jacuzzi en ingeboude braai. Onderdakparkeerplek word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Jacuzzi
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaapkamer Villa met 'n solder
Vanaf
Vanaf R3 590
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer en die tweede slaapkamer het enkelbeddens. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Daar is 'n Jacuzzi op die dek met 'n lieflike uitsig op die berge en oor die rivier. Die eenheid het 'n slaapbank in die leefarea. Sommige eenhede het 'n solderkamer met enkelbeddens. Stuur asb. 'n versoek in as dié solderkamers benodig word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kindermatras vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xKindermatras vir 1
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vierslaapkamer Villa
Vanaf
Vanaf R4 010
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié dubbelverdiepingeenheid beskik oor 4 slaapkamers en bied verblyf aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer is op die onderste vloer en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met slegs 'n stort. Daar is 2 slaapkamers met enkelbeddens op die boonste vloer, asook 'n badkamer met slegs 'n stort. Geriewe sluit 'n paneelverwarmer en 'n haardroër in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R3 590
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 72 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 12 van Bakkelysdrift, Plaas nr. 267 langs die N2, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIgd2kdQaETjrMHh49EldAlIjymGcUXJhwuW3RxvYRrYFDCoRHv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 590 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Portion 12 of Bakkelysdrift Farm no. 267, off the N2 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.122418936021 20.525904893875
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem