LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+11
Selfsorg in De Rust

Stop n Stay   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Annekie F
1 nag
5.0
Aug 2026

Pragtige, veilige plekkie. Wat 'n pragtige plekkie, vriendelike gasvrou. Beslis waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Walter S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Vinnige kort verblyf. Ons gasvrou het ons na inkloktyd vriendelik ontvang. Vir die prysklas was dit meer as voldoende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Stop n Stay
Gaaf van jou, dankie. Kom gerus weer.

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met vriende
4.8
Sep 2026

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariza T
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2026

Sal reg wees vir reisiger wat oornag. Goed geleë vir oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicolaas N
Kort verblyf
4.8
Aug 2026

Stil, rustig, netjies, skoon en dien sy doel. Fantasties, stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elize
Stop n Stay
Dankie Nico, jy's altyd weer welkom.

Jacobus N
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Baie aangenaam en goed ontvang. Baie lekker gebly en geen klagtes nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Stop n Stay
Dankie Kobus, gaaf van jou.

Petrus S
1 nag ⋅ Besigheidsreis
4.4
Feb 2026

Goed geplaas vir sake reis oornag - billike prys. Vriendelike ontvangs, netjiese plek, baie veilig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tersia V
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
2.0
Jan 2026

Onaangenaam! Ongelukkig nie. Ek het aan die gasvrou verduidelik dat ons van Elim af terug PE toe reis, en ons vorige verblyf (Sielsalig Selfsorg), ook deur die webtuiste bespreek, het aan ons handdoeke verskaf. Dit was op die 1ste Januarie, en al die winkels was toe, dus kon ons nie koop nie. Sy het gesê dit is ’n persoonlike item en sy sien nie kans om ander mense se gebruikte handdoeke te was nie. Die dakwaaiers was nie voldoende nie, aangesien die plek verskriklik warm is. Sy het ons ook kaalvoet ontvang, en die yskaste was nie eers aangeskakel en koud nie. Ek dink die verblyf val eerder onder rugsakreisigers. Ons was nie eers ’n halfuur daar nie en het besluit om ander verblyf te kry. Ek het gedink sy sou ten minste ’n gedeelte van die geld terugbetaal, maar sy het geweier.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Wikus C
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie lekker verwelkom. Lekker omgewing en maklik toegang. Veilig gevoel met oop. Baie lekker verwelkom. Lekker omgewing en maklik toegang. Veilig gevoel met oop deur met lekker diefwering geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R660
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Bespreek

3 Schoeman Street, De Rust, 6650, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c4e7875beb21bba4120658282c524a7ec71b4341d14b7bebbf1dc4a88a9932223d33b253d22c42ee8d4fa733f1cb0ce2c3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 3 Schoeman Street De Rust 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.488340400616 22.538424176782

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang