Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Storkereden

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir Storkereden
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Francois L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L

Hierdie is 'n ideale kuierhuis vir vriende en puik waarde vir geld.

Ons het 'n wegbreek langnaweek met ons volwasse kinders en vriende gehad. Die huis was ideaal aangesien elkeen sy eie kamer kon hê. Die huis is netjies en ideaal geleë met 'n pragtige uitsig oor die see. Die groot vreugde was om saans met oop deure te kon slaap en die branders te hoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tharin K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharin K
Saam met vriende

Dit voel soos ons tweede huis. Sal Storkereden aanbeveel vir lekker kuiers.

Dit is 'n heerlike kuierhuis, baie goed toegerus en wonderlike ligging. Ons en familie het verskriklik lekker gekuier en sal vir seker weer Pearly Beach besoek en by Storkereden oorbly. Die huis is lekker ruim. Eienaar is baie vriendelik en was baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda E
Saam met vriende

Relaxation, spacious, well-equipped.

Our crew of 10 people had an awesome weekend breakaway. The house is spacious with 5 rooms and 3 bathrooms. There is nothing I could not find in the well-equipped kitchen. An absolute gem and only 100m away from the beach with the most amazing view and sunsets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jess O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jess O

Lovely house in a perfect location. Well-equipped and attractively furnished. We really enjoyed our stay.

Due to the recent floods, the Wi-Fi was not working which meant that the TV could also not be used.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria S
Gesin met tieners

A wonderful home with enough room to rest, recharge and enjoy a great time. Lovely layout and little extras like the telescope made our stay special.

Would highly recommend this home. Anna-Marie the property manager is fantastic. She went the extra mile to assist and make us feel welcome. Big thanks also to the caring and friendly owner. Definitely our favourite stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Gesin met klein kinders

Slaap met die geluid van die branders.

Ons het 'n heerlike tyd saam met ons kinders en kleindogter in hierdie woning gehad. Regtig 'n plesier gewees, branders is die laaste ding wat jy hoor, voordat jy aan die slaap raak. Storkereden was netjies, skoon en gerieflik met die mooiste uitsig op die strand, branders en oop see. Ons het tydens ontbyt walvisse vanaf die eetkamertafel gesien. Baie dankie, Anthony, dat julle hierdie huis beskikbaar stel om wonderlike memories te bou. Baie dankie, Anna-Marie, vir vriendelike diens. Sal graag weer hier tuis wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rochelle V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle V
Saam met vriende

We had a lovely stay at Storkereden.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louleen M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louleen M

Spacious.

We had a lovely weekend even though the weather didn't play along. The house is spacious and the fireplace worked well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie H
Saam met vriende

A place where we felt at home and created memories.

We really enjoyed every bit of our stay, so badly wished we could've stayed longer. Thank you for making it homely. It was beautiful!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David H
Saam met vriende

The ladies who assisted us were friendly and amazing. We will definitely be back.

They were very accommodating and facilitated a great little getaway for me and my friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel V
Saam met vriende

Baie netjies, kwaliteit slaapgeriewe en genoeg badkamers. Sal weer gaan.

Diens was baie goed van eienaar en LekkeSlaap. Ook bestuurder van eiendom baie aangenaam en bereid om te help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea G
Saam met vriende

Excellent location to completely unwind.

Lovely older family home, equipped with all you might need. Comfortable beds. Great for a larger group or 2-3 families (as there are five bedrooms). The older children thoroughly enjoyed the wine cellar/games room hideaway in the basement. Great sized garden for the kids to play in too. The most spectacular thing about the house is the excellent location right on the beach and spectacular views from all the rooms. We are already looking at booking it for next year again for our group.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izak R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Izak R

Ongelooflike uitsig oor Pearly Beach-strand.

Die familievakansiehuis is gerieflik geleë reg voor Pearly Beach met onbelemmerde uitsigte oor die strand. Die huis het als wat nodig is vir 'n lekker strandvakansie en is ideaal vir groot groepe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anqueenio E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anqueenio E

Ligging is perfek.

Ek sal beslis Storkereden aanbeveel vir enige iemand wat 'n rustige wegbreek uit die stad se gewoel nodig het. Die ligging van die huis is perfek vir lui somersaande op die balkon. Die teleskoop vir walvis kyk was 'n ekstra bonus wat almal baie geniet het! Nie eers Eskom kon 'n demper plaas op die naweek nie. Kommunikasie metdie eienaar en persoon wat moes oopsluit was baie goed, ons sal beslis weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dr. Tienie V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dr. Tienie V
Gesin met tieners

Heerlike kuier, maar die weer het nie saamgespeel nie.

Lieflike uitsig vanuit alle vertrekke. Die binnetrappe is nogal styl en verg versigtige afstap. Die eetkamerstoele benodig 'n bietjie aandag. Hulle is mooi, redelike antieke stoele maar die voeë begin loskom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew A
Saam met vriende

Pleasant. Very scenic. Quiet.

Care needs to be taken regarding the presentation of the property. Regarding the cleanliness of crockery and cutlery.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hentus H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hentus H
Gesin met tieners

Dit is regtig vir ons 'n huis geweeg met 'n uitmuntende ligging en uitsig, baie skoon, goeie inligting oor hoe al die besonderhede van die huis hanteer moet word.

Die kombuis het genoeg eetgerei en alle ander benodigdhede, behalwe dat die koffieplonser gebreek was. Die een kamer het geen spieël in nie en die houtstoele by die eetkamertafel het aandag of vervanging binnekort nodig. Sommige stoele kraak vreeslik en riempies gebreek. Toe ons die inligting ontvang dat ons, ons eie DStv-toerusting moet saam neem was ons alreeds 2 weke lank van die huis af weg en het dus nie betyds geweet dat ons ons eie DStv-dekodeerder en -kaart moes saam neem nie. Bogenoemde is als inligting om eienaar en toekomstige besoekers te help maar Pearly Beach is 'n pragtige rustige area met asemrowende sonsondergange, loopafstand van die strand en ons sal beslis as die geleentheid hom voordoen weer in Storkereden gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Martie C
Gesin met klein kinders

Poor value for money. Very unsafe, whole house is kitted out with safety shutters that needs to be closed on exit. Wood creaks loudly when you walk over which wakes up babies.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Storkereden se terugvoer

Good day Martie, thank you for the review however I would like to rebut your complaints .
As security goes - our home is possibly one of the most secure in Pearly Beach. Each window has electric shutters, shatter proof & double glazed glass and a security system which is monitored 24/7.
Wooden floors do creak but this is the first occasion we have received a complaint. Our children and 4 generations who have grown up using our family holiday home have never had an issue.
However, the state in which you left our home was utterly unacceptable. You left piles of maggot infested garbage filled with nappies, which was was never placed out for collection despite clear instruction; beer bottles left strewn in the bedrooms & bathroom. A kitchen & living room left in such a mess and disarray we had to use double the amount of staff to clean up . The soiled and ruined Upolstery, furniture moved to different parts of the house and major damage to our wooden floors were just a few of the incidentals.
As a host and someone who also rents many homes - I personally would never leave someone else’s home the manner in which you did .
Myself, my husband and the house manger (who lives locally) were available at all times to rectify any issues you may have had and help to make your stay a happy and memorable one. Unfortunately you made no contact except to post an inflammatory review.
All the best.

Storkereden
Anya L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anya L

Magnificent views.

Great location, clean. Friendly reception.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R6 500
R6 500 R4 333
per nag (plek vir 10)
Vanaf R6 500
R6 500 R4 333
per nag (plek vir 10)
Vanaf R6 500
R6 500 R4 333
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Charlie van Breda-weg 3, Pearly Beach, 7708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf44bb6c756c20a07d56baf955abb90768ca042c3a54ac0375c757650f6aea1a4bab3548692aebc1851d53ecade9ce3de6a67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 500 nouVanaf R4 333 per nag (plek vir 10) 19 5 1 5 3 Charlie van Breda Road Pearly Beach 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.664527816045 19.492545673611