Straebe Stay
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Bruyn-straat 12, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R498 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Straebe Stay is 'n gastehuis in Bloemfontein wat gerieflike verblyf aan 11 gaste in 8 selfsorgkamers bied. Dit is ideaal vir sake- en ontspanningsreisigers op soek na verblyf naby aan Grey College, die Toyota Stadion en Mediclinic.
Verblyf is beskikbaar in 3 Basiese enkelkamers, 1 Basiese dubbelkamer, 2 Luukse enkelkamers en 2 Luukse dubbelslaapkamers. Die kamers het 1 tot 2 enkelbeddens of 'n driekwartbed. Daar is 'n stort-oor-bad of slegs 'n stort in die badkamers. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Elkeen van die 8 kamers het 'n lessenaar en die 4 Luukse kamers het elk ook 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Gaste in die 5 Basiese kamers deel badkamergeriewe, 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste geniet gratis WiFi en beskutte parkeerplek.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.9/5
Anja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- De Bruyn-straat 12, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien meer verblyf in Universitas Universitas Ridge Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Bruyn-straat 12, Bloemfontein, 9301, Vrystaat