6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 45 Beach Road, 903 Blakes Terrace, Strand, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Blakes Terrace 903 is 'n volledig gemeubileerde, moderne en luukse selfsorgwoonstel, ideaal geleë in die veilige Blake's Terrace-kompleks in Strand. Hoor die golwe en ruik die see in hierdie woonstel, in een van die gewildste vakansiebestemmings in Suid-Afrika. Die Blake's Terrace-kompleks is oorkant die pad van die strand, en naby verskeie restaurante en winkels.
Die stoof werk op gas, en daar is herlaaibare ligte. Die woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, eetkamer en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, ketel en broodrooster in. Die eetarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 6. Die gemaklike sitkamer het 'n platskerm-TV en maak oop deur skuifdeure na 'n balkon met 'n gasbraai en skouspelagtige uitsigte oor die see en omliggende berge.
Die Blake's Terrace-gebou bied 'n groot gemeenskaplike swembad en braai-area. 'n Toegekende parkeerplek vir 1 voertuig word in die gebou se parkeergarage voorsien.
Hierdie woonstel het 'n omsetter om die TV, DStv en Wi-Fi tydens beurtkrag aan te dryf. Die stoof werk op gas en daar is herlaaibare ligte.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 216
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 45 Beach Road, 903 Blakes Terrace, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Blakes Terrace 903 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
45 Beach Road, 903 Blakes Terrace, Strand, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang