LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Strand Beach Lodge | LekkeSlaap
+37

Strand Beach Lodge

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saint Andrews-rylaan 10, Greenways, Kusweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Die unieke eiendom is op 'n veilige gholflandgoed teen die strandfront van Valsbaai geleë. Die villa is in die Strand en bied 'n seekant-leefstyl aan die randjie van die Kaapse Wynlande.

Die dekor van die bekoorlike grasdakhuis is 'n samesmelting van klassieke-Kaaps en ouwêreldse romanse met verskeie antieke stukke.

Die kombuis is volledig toegerus en smag na 'n gesin wat in die kombuis saamdrom om 'n heerlike maaltyd op te tower. Die leefarea lok jou na die grasperk buite. Aan die ander kant van die U-vormige villa is daar 'n formele sitkamer met deure wat terugvou om binne- en buiteruimtes naatloos te vervleg. Tussenin is die eetarea met sitplek vir 8.

Die hele villa is so ontwerp met deure wat op die grasperk, binnehof of swembad oopmaak en maklik van een vertrek na die ander vloei. Daar is stoepe met eetkamertafels en buitemeubels aan elke kant van die villa wat voorbereiding maak vir al fresco-etes in 'n egte vakansie-styl. Daar is 4 slaapkamers: 3 van hulle het en suite-badkamers met dubbelbeddens en die ander kamer het 'n oopplan-badkamer. Drie van die kamers het dubbelbeddens en een van die kamers het 'n koninggrootte-bed.

Nog geriewe en dienste: skoonmaakdiens, swembad, Jacuzzi, lugversorging, WiFi, skottelgoedwasser, wasmasjien, DStv, DVD-speler, klankstelsel, braai, veilige parkeerplek, alarm, en toegangsbeheer. (Daar is nie nette oor die swembad en die visdamme nie, dit kan gevaarlik wees vir kinders.)

Vir ons Duitse besoekers is daar 20 Duitse kanale en 6 radiostasies.

Kom geniet die asemrowende sonsondergange of sit langs die knetterende vuurtjie met 'n glasie van die beste wyn wat die land bied.

Slaapplek

’n Bespreking by Strand Beach Lodge sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Strand Beach Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Saint Andrews-rylaan 10, Greenways, Kusweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Strand Beach Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saint Andrews-rylaan 10, Greenways, Kusweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5YjNkOWE3LWI4ODQtNGJlOC1hOWUwLTZkNGI0N2MwZjU3Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 800  per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 10 St Andrews Drive, Greenways Beach Road 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.128540473911 18.83729070425
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!