Strand Berg & Sea View
Kry 15% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoek van Burnard- en Hillstraat, The Palms 11, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 250R1 063 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Strand Berg & Sea View bied stylvolle selfsorgverblyf in 'n veilige woonstelgebou in die hartjie van die Strand. Dit is ideaal vir 'n wegbreek buite die stadsgedruis.
Die pragtige woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, ketel, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en gratis WiFi.
Skuifdeure bied toegang tot 'n balkon met sitplek en 'n panoramiese uitsig op die ikoniese Tafelberg en oor die stad.
Gaste het ook toegang tot die gebou se gemeenskaplike geriewe wat 'n swembad en 'n braai-area insluit.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Elbi Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- Hoek van Burnard- en Hillstraat, The Palms 11, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoek van Burnard- en Hillstraat, The Palms 11, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom