Strand Familie Vakansie Huis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Henning-straat 13, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 490 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Strand Familie Vakansie Huis is 'n selfsorghuis in Strand. Die eenheid is ideaal vir die hele gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die huis bied slaapplek aan 7 volwassenes en 1 kind en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en sutie-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die ander slaapkamer het 'n enkelbed of 'n bed vir 'n kind. Die derde badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die huis het ook 'n gastetoilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis het ook 'n toonbank met 3 stoeltjies, asook 'n opwaskamer met 'n skottelgoedwasser en wasbak. Die eetarea het 'n etenstafel vir 8 gaste. Die TV-kamer het gemaklike banke en 'n TV. Die eenheid het 'n speelkamer vir kinders. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n koffietafel en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met 'n eetarea en 3 stoele. Die area spog met 'n piekniekarea en sprankelende swembad vir gaste om te geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Die huis is met sonkrag en gas toegerus, sodat gaste se verblyf nie deur kragonderbrekings geaffekteer word nie.
Slaapplek
’n Bespreking by Strand Familie Vakansie Huis sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Alna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 1
Ligging
- Henning-straat 13, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Henning-straat 13, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom