Strand Stay Cottage
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Saldanha-straat 5, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R795 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Strand Stay Cottage is op die onderste verdieping van 'n herehuis. Dit het 'n privaat ingang en is 'n bekoorlike eenheid wat ideaal is vir sakereisigers of gaste wat op soek is na sentrale verblyf naby plaaslike hospitale, branderplankry- en visvangplekke. Dit is ook stapafstand vanaf die strand.
Die smaakvolle kothuis het 2 slaapkamers, een met 'n koningingrootte-bed en een met 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, induksiestoofplaat, mikrogolf, lugbraaier, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met 2 stoele. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n lieflike stoep met buitesitplek en braaigeriewe. Parkeerplek is in 'n toesluitmotorhuis beskikbaar. Let asb. dat trappe vanaf die straat na die verblyf lei.
Slaapplek
’n Bespreking by Strand Stay Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Jaar gelys 1
Ligging
- Saldanha-straat 5, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Saldanha-straat 5, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18