Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandfontein Holiday House

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 68

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 65 resensies vir Strandfontein Holiday House
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Tanya M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya M

Loved it.

It was pleasant and the area was nice and quiet.

Nico B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B

Lekker gekuier en gerus, mooi blomme in en om die perseel.

Alles wat ons nodig gehad het met binnebraai en plek vir ons hond.

Susan V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Baie lekker gebly. Kan beslis aanbeveel.

Gerieflike groot huis. Alles nuut en pragtig.

Deon S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

Heerlik ontspan!

Karin is soos altyd 'n wonderlike gasvrou en baie behulpsaam. Die huis is goed toegerus en in 'n baie rustige omgewing. Die bure is aangenaam. Sal DV weer daar gaan oorbly.

Carina B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carina B

Gerieflike en netjiese blyplek met alles wat nodig is.

Ons het baie lekker gebly.

Annel D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annel D

Rustig en privaat.

Met aankoms vriendelik en gasvry ontvang.

Marius V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Dit was wel aangenaam gewees.

Sien sterre.

George N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George N

Baie lekker gekuier en die huis is in 'n rustige en veilige area.

Dit is 'n baie mooi huis en baie veilige en rustige area vir die kinders. Die gasvrou, Karin, was tops baie vriendlik en behulpsaam.

Alicia B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia B

Goed.

Die huis is presies soos dit op die foto's lyk en baie gerieflik vir beurtkrag. Dit was baie goed vir ons siele en om weer ons batterye te charge‍️. Karen is die pragtigste mens wat baie behulpsaam was.

Strandfontein Holiday House se terugvoer

Bly julle dit geniet.

Strandfontein Holiday House
Liezel L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel L

Netjies en veilig.

Ons het die huisie vir ons oumas gebruik, terwyl ons gekamp het. Dit was veilig en baie netjies. Baie dankie, ons sien julle verseker weer! Karin was ook baie hulpvaardig en vriendelik.

Pieter M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M

Ek sal die plek ter enigertyd aanbeveel.

Die bestuurder is baie behulpsaam. Ek sal enige tyd weer daar inboek.

April V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
April V

Baie vriendelike ontvangsdienste, baie rustig plekke naby die see. Sal beslis weer gaan.

Baie dankie aan Karen vir die oproep en dat sy seker gemaak het, ons is veilig. Ons sal beslis weer kom kuier.

Suset D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suset D

Die huis is prakties uitgelê en beskik oor al die geriewe. Dit is omhein vir die veiligheid van kinders.

Die gasvrou, Karen, is 'n pragtige mens wat ons hartlik ontvang het. Die huisie is knus met regtig alles wat nodig is. Ons voertuig was veilig onder 'n afdak parkeer. Die perseel is omhein met 'n hek en kinders kan veilig speel. Al het jy nie 'n see-uitsig nie, hoor jy die see. Die see is egter loopafstand en beskik oor 'n winkel wat aan al jou behoeftes voorsien.

Elsa V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa V

Rustig, vriendelike bure, maar jy moet vêr ry vir brood en melk. Handleiding vir die wasmasjien was nie beskikbaar nie, inventaris was onvolledig.

Ons sal definitief weer daar kom bly.

Annel D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annel D

Rustig en veilig vir kinders om buite te speel.

Rustig. Kinders kan buite speel, dis omhein. Skoon en netjies. Sal beslis aanbeveel.

Isabel R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel R

Naweekontspanning.

Die huis is baie goed toegerus, mooi linne en lekker, dik handdoeke. Die kombuis het alles gehad wat ons benodig het en die wasmasjien was 'n bonus vir koshuiskinders se klere. Die weer was bitter koud maar die binnebraai het heeltemal vergoed daarvoor.

Strandfontein Holiday House se terugvoer

Baie bly julle die plekkie geniet.
Groete, JP

Strandfontein Holiday House
Winona W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Winona W

Altyd lekker.

Dit was baie lekker. Ons het ons baie geniet. Alle geriewe was maklik vir ons gemaak, daar was ook kerse tydens loadshedding aangebied en 'n gasstoof.

Shenaaz K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Shenaaz K

Boring naweek.

'n Mens kon nie lekker kuier nie, want bure het probleem met als.

Antjie W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antjie W

Baie skoon en netjies. Die omgewing is rustig.

Dit was een van ons lekkerste kuiers nog. Die huis is ideal vir 'n gesin of vriende. Het heerlik ontspan en braaigeriewe gehad vir binne- of buite-braai. Het selfs wasgoed gewas na 'n week op die pad. Hopelik kan ons hul gou weer besoek.

Trevor J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor J

Neat and tidy facilities, relaxing and rejuvenating stay.

We were met at the entrance to Strandfontein by Karin, which meant we didn't have to search for the property on Google maps as she took us directly there. She opened up for us and I was pleasantly surprised by the neatness of the place and the facilities available, which allowed us to relax with all the comforts of home at our fingertips. We enjoyed our stay and I will most definitely recommend the house to others, and will definitely book again. An awesome and wonderful house, definitely worth it.

Betsie G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie G

Baie netjiese en gerieflike plek, goed toegerus, vriendelike mense, veilige omgewing. Die binnebraai op 'n koue aand was 'n wenner.

Dit was 'n vyfster-bestemming wat ons baie geniet het. Die enigste ding wat ongemaklik was, was die muurproppe wat almal op 'n ry aan die een muur in die leefruimte was en daar was geen bedlampies by die beddens nie.

Ashraf C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashraf C

Gerieflike, moderne en gemaklike huisie.

Ons was 2 paartjies met kinders in die winter daar. Die huis se binnebraai was fantasties. Die kombuis was het alle nodige toebehore en die badkamer se stort het vuurwarm water gehad. Dit het gereën buite maar die huisie was agv binnebraai gesellig en ons kon lekker kuier. Die bure was baie vriendelik. Maar as jy hulle in gedagte hou en jou musiek vir jouself speel dan is jy gewaarborg op 'n onvergeetlike naweek soos ons s'n. Ons kom beslis weer. Dankie Ook aan Karen, sy was die perfekte gasvrou.

Jaco B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B

Gesellig en skoon.

Die eienaar was baie gasvry.

Christel S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel S

Was uit die boeke.

Die dame wat in beheer is oor die huis is fantasties en baie vriendelik, doen baie moeite om ons gemaklik te laat voel. Sy het ons ingewag by ingang van Strandfontein. Baie dankie.

Bridgette P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridgette P

Dis inderdaad 'n goeie plekkie om te ontspan en sal definitief weer van die hierdie plekkie gebruik maak.

So ek sal definitief enige persoon aan moedig om by Strandfontein Holiday House in te book.

Strandfontein Holiday House se terugvoer

Bly julle dit geniet.

Strandfontein Holiday House
Renske B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renske B

Rustig & heerlik. Dankie.

Die selfsorghuisie was heerlik veilig & rustig. Ons is vriendelik gegroet ,alles was netjies & alles wat jy benodig is daar. Die see is 'n kort stappie of ritjie ver. Die strand is betowerend mooi.

Danishke P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danishke P

Perfek.

Baie dankie Karen vir die goeie diens en baie netjiese skoon plek. Die plekkie was perfek en ten volle toegerus. Ons dogters is 12, 9 en 3 en het dit baie geniet.

Strandfontein Holiday House se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet.

Strandfontein Holiday House
Amanda S C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S C

Vriendelike, aangename diens.

JP en Karin is warm vriendelike mense. Akkommodered. Dis 'n lekker rustig en gesellige plekkie.

Johannes M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes M

Dit was baie stil, rustig en wonderlik by die see.

Net wat nodig was vir die werkstres.

Mark W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark W

Peaceful, great view from the site.

Fishing not so good. All and all a great place to recharge your batteries. Friendly people.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustig, uitstekende uitsig vanaf die perseel.

Visvang nie so goed nie. Oor die algemeen, 'n goeie plek om jou batterye te herlaai. Vriendelike mense.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Deon S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon S

Heerlike, gerieflike kuierplek, soos altyd.

Lieflike beddegoed in hoofslaapkamer!

Anine B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anine B

Naweekwegbreek

Ons het alles gesien en gedoen waarvan ons hou. Blomme, walvisse, sterre, 4x4 ,fotografie, en lekker gesellige binnebraai. Local restaurant het ook heerlike kos. Sal weer kom!

Stefan F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan F

Lekker.

Hang af van 'n persoon se opinie van loopafstand van die see, nie te naby, maar in my opinie loopafstand (en geniet die gees soontoe) volgende keer net 'n paar pelle saambring. ('n tip: Maak 'n draai by Doringbaai).

Andrea W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea W

Dit was baie lekker en gemaklik met kinders.

Die kinders het lekker buite gespeel en die binne braai was tops. Ons sal beslis weer daar gaan bly. Die diens wat uitstaande baie dankie vir 'n vriendelike ontvangs. Dit was baie lekker!

Trixi J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trixi J

Wonderful service and a great place to stay. No sea view unfortunately, but not a major crisis as the sea is a few streets down.

Got amazing service from owner and caretaker. We will be back. Thank you.

Ricky V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ricky V

Baie lekker gebly, probleme gehad op pad daarheen, maar die eienaar het ons baie mooi kom help. Baie gawe, lieflike mense - beveel dit enige tyd aan vir iemand.

Baie lekker huis en baie gerieflik vir 4 gaste. Net 'n bietjie ver vanaf die see, maar verder was dit awesome! Baie lieflike eienaars wat die ekstra myl vir ons gestap het sonder om enige iets in ruil te verwag. Julle kan maar enige tyd daar bly - dis lekker in Strandfontein.

Hannes T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes T

Ons het lekker geslaap en gebly.

Karin is 'n goeie gasvrou en gou gekom help toe die TV nie wou werk nie. Die huis het nie uitsig op die see nie maar ons het drie keer gesien hoe die ertstrein verby kom.

Riaan E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan E

Dit was 'n goeie ervaring, alles wat jy nodig het vir selfsorg.

Baie hartlik verwelkom. Genoeg veilige parkeerplek. Goed ingerigte kombuis met binnebraai.

Herholdt J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Herholdt J

Bietjie ver van die see af, maar 'n baie lekker plek.

In die laaste straat van die see af teenaan die deurpad sit die netjiese huise met lekker binnebraai en 3 enkelbeddens in die leefarea. 'n Baie lekker, ruim hoofslaapkamer met 'n lekker bed. 'n Goedtoegeruste kombuis en 'n knap badkamer met net 'n stort. Ongelukkig nie WiFi nie, die TV het gelukkig 'n volle DStv-pakket. Die strand is ongelooflik en die blomme was hier teen middel-Augustus iets om te aanskou. Strandfontein is pragtig!

Conrad G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Conrad G

Nice.

Could do with bed lamps and some maintenance.

Mariza V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Mariza V

See stars.

We stayed there for one night.

Heldha F - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heldha F

Baie nice. Gerieflik, skoon en veilig.

Ons het Vrydag 6/08 ongeveer 18:00 daar aangekom. Daar was 'n dame, Karin, wat vir ons die sleutel gebring het en ons vergesel het tot by holiday huis. Sy het aan ons alles verduidelik en gesê ons moet dit geniet en alles net so los, want sy sal skoonmaak. Sy het vir ons hout gebring omrede dit al laat was toe ons daar aankom. Soveel vriendelikheid en gasvryheid het ek lanklaas gesien. Dt was regtig 'n baie lekker, rustige naweek.

Iain V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iain V

Rustig, salig en sommer net lekker.

Baie vriendelik ontvang deur Karin en Jhonnie. Die huisie is baie netjies en alles is daar wat nodig is vir 'n lekker verblyf. Nogmaals baie dankie vir die gasvryheid.

Ronelle G - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle G

Gerieflik gewoon in 'n netjiese, goed toegeruste huis.

Die huis is stapafstand van die strand af. Ongelooflik mooi sonsondergange. Mooi blomme in die omgewing.

Ricardo O - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo O

Warm, welcoming host and owner. House clean and comfortable.

We were welcomed by Karin upon arrival. Super friendly and warm, they kept checking on us and even left some essential items for load shedding. The house was extremely neat and child friendly for our kids. Well equipped. We thoroughly enjoyed our stay! Big ups to the owner, always available when we needed him and assisted swiftly.

Strandfontein Holiday House se terugvoer

Thank you, Ricardo. I am glad you enjoyed your stay. Until next time. Stay safe.

Strandfontein Holiday House
Eunice P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice P

Very nice place with friendly people.

Was a very pleasant stay with a heartfelt welcome. Would definitely visit again.

Wayne L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne L

Exactly as advertised, a lovely stay!

Karin was amazing! She met as on time, in fact she was waiting for us. The house is modern, well equipped and spotlessly clean!

Esbeth V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esbeth V

Gerieflike, netjiese huisie - baie lekker gebly.

Ons het Strandfontein gekies as basis vir blommekyk en was baie bly oor die "mid-week special" by Strandfontein Holiday House. Die huisie is baie gerieflik en netjies - daar is selfs 'n wasmasjien. Karin, wat ons ontvang het, kon nie vriendeliker of meer behulpsaam gewees het nie. Sy het ons op hoogte gehou van die beurtkrag skedule, plaaslike restaurante en blomme. Ons het ons kuier baie geniet en kan beslis die verblyf aanbeveel.

Tienie L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie L

Gerieflik, ruim en rustig.

Dit was 'n gerieflike huisie met alles wat mens nodig het. Sal net aanbeveel dat eienaar ander duvet/comferters kry. Ouer mense kry makliker koud en ons moes van die ander beddens se trows neem om oor die bed te gooi om warm te kry deur die nag. In die somer is dit seker 'n ander storie.

Strandfontein Holiday House se terugvoer

Dankie Tienie. Ons sal 'n plan maak met jou voorstel. Groete

Strandfontein Holiday House
Debbie V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie V

Rus vir die siel!

Pragtige plekkie om te bly! Baie spasie met 'n lekker tuin en grasperk is goud werd! Naby aan alles op Strandfontein. 500 m van die see. Stil area met lekker bure! Heerlik gebly! Die wasmasjien is 'n pluspunt as mens lank bly. Baie dankie!

Strandfontein Holiday House se terugvoer

Ons is bly julle het dit geniet! Groete.

Strandfontein Holiday House
Deon S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

Veilige, rustige area. Ons het lekker ontspan. Sal graag weer hier wil bly in die toekoms!

So dankbaar vir 'n hondjie-vriendelike selfsorgplek. Dalk net enige tipe lig vir Eskom-kragonderbrekings.

Johrina H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johrina H

Vriendelik ontvang en als was baie skoon en netjies. Voldoen aan ons behoefte.

Voorstel vir gasstofie vir load shedding wat 2 keer was in aand en vroegmôre. So ons kon nie iets warm maak, koffie maak nie. Daar was ook geen sein dat ek die gasvrou kon kontak nie. Andersins is dit 'n heerlik oorslaaphuisie.

John V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John V

Very pleasant, hostess friendly and went out of her way to ensure everything was in order.

Stunning beach and walks available. Although berg winds had culminated the main flower show, there was plenty of smaller colourful species to delight the eye. Strandfontein is a wonderful holiday destination with many hidden gems such as the Oliphants River estuary and mouth.

Josephine S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Josephine S

Baie lekker.

Die huis is baie netjies en skoon. Dit is stapafstand van die see af. Ons het baie lekker gekuier en sal beslis die plek weer bespreek.

Waronique K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Waronique K

Dit was heerlik en die buurman was baie gaaf.

Dit was baie lekker in die sin dat die bure baie vriendelik was en dat hulle met enige iets wat ons tekort gehad het kon gee, asook die eienaar wat vir my as die klient uitstel kans gegee het vir die betaling, dit is hoogs waardeer.

Jan B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B

Fabulous

Except that I was not totally happy with the location, we've experienced an awesome holiday! And 90% was due to out holiday home!

Marthie V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marthie V

Baie lekker.

Pragtige behuising, mooi omgewing.

Gizelle T - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gizelle T

Good.

See rating.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goed.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Strandfontein Holiday House se terugvoer

Dankie! Maak weer so.

Strandfontein Holiday House
Anina O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina O

Lekker afpakplekkie na n lang rit!

Baie oulike klein vakansiehuisie. Alles was skoon en netjies. Hartlike ontvangs al was dit reeds effe laat. Ons oornag vir werksdoeleindes, maar dit het gevoel soos vakansie!

Strandfontein Holiday House se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Bly julle dit geniet! Ek wil ook nooit terug huistoe nie.

Strandfontein Holiday House
Charmar V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmar V

Fantasties.

Ons het dit baie geniet. Sal. Beslis weer kom.

Marinda S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda S

Die verblyf is baie netjies, het niks te kort gekom nie alles was gemaklik.

Boeta en Karin was baie vriendelik, behulpsaam. Karin het ons baie mooi ontvang. Ons sal definitief ander verwys en heel moontlik weer kuier! Baie dankie vir ‘n lekker kuier julle!

Strandfontein Holiday House se terugvoer

Bly julle het dit geniet!

Strandfontein Holiday House
Leon B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B

Baie gerieflik.

Oulike en gerieflike huis om in te bly. Baie aangename ondervinding.

Vernodi H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernodi H

Enige tyd weer!

Baie goed vir 'n klein groepie mense, die diens was regtig puik!

Strandfontein Holiday House se terugvoer

Dankie, bly jul het dit geniet!

Strandfontein Holiday House
Jeremias Cornelius C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremias Cornelius C

Lekker weer so ons kon rondry en stap langs die pragtige strand, met die sekerheid van 'n lekker binnebraai.

Ons het baie lekker gebly. Gerieflike kamer en badkamer. Ruim kombuis met aangrensende binnebraai. Skoon en netjies. Ons het nooit besef die Sishen-Saldanha spoorlyn is so besig nie. Pla glad nie, maar jy kan die trokke tel.

Raymundah A - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Raymundah A

Fantastiese plek om in te bly.

Die dame wat ons ontvang het was baie vriendelik en ons het somer tuis gevoel. Daar was hope spasie vir my 6 maande oue kind om te beweeg en alles was in die huis wat jy nodig het.

Strandfontein Holiday House se terugvoer

Bly julle het dit geniet. Dankie.

Strandfontein Holiday House
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gazaniastraat, Strandfontein, 8165, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKS3L7enzeD1mM95QSS0iAufsdG573pVgrGMjGHp41ZpgyBJAIE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 5) 65 5 1 5 Gazania Street Strandfontein 8165 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.753401644169 18.231369679544

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang