Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandfront Witsand 101

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 8 Mrt 2024 tot 1 Okt 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandboulevard 18, Witsand 101, Tableview, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 600 R2 340 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Strandfront Witsand 101 is 'n selfsorgwoonstel met 'n asemrowende see-uitsig in die kusvoorstad Table View. Dit bied 'n ontspannende wegbreek aan gesinne of groepe vriende.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met see-uitsigte. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n stort. Gratis WiFi word voorsien.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, etenstafel en 'n groot venster met 'n pragtige uitsig op Tafelberg en oor die see. Die kombuis is met 'n dubbelyskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Buite op die balkon is daar 'n see-uitsig en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Strandfront Witsand 101 is naby restaurante en winkels geleë en bied maklike toegang tot die strand wat net 'n hanetreetjie ver is. Of gaste nou by die see wil ontspan of op soek is na aktiwiteite op die strand, dié woonstel is die ideale basis vir 'n vakansie by die see.

Slaapplek

’n Bespreking by Strandfront Witsand 101 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Arabies

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Strandfront Witsand 101
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gideon Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 4

Ligging

  • Strandboulevard 18, Witsand 101, Tableview, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Strandfront Witsand 101 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 600
R2 600 R2 340
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 600
R2 600 R2 340
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandboulevard 18, Witsand 101, Tableview, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe357e7534d09c09b8753646c82bb9d963b92145e11a067b18533ea3688f1d63444f56327d458a248d4937da7e8963ebcd39f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 600 nouVanaf R2 340 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Beach Boulevard 18 Witsand 101 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.820092445033 18.476062343092
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem