Strandkiewiet 1
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Elizabeth Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 11 maande
Opsomming van Resensie
Rudi M - Apr 2024
Algehele gradering
Gasvryheid en die perfekte blyplekkie by Strandkiewiet 1 het gesorg vir 'n wonderlike ku.
Strandkiewiet 1 se terugvoer
Rudi en Barbara is wonderlike, gemaklike gaste. Dankbaar dat jul die tyd hier by ons geniet het. Kom gerus weer.
Hugo L - Mrt 2024
Algehele gradering
Bettie het ons baie vriendelik ontvang en ons was beïndruk met die netheid.
Strandkiewiet 1 se terugvoer
Baie dankie.
Ons streef daarna om die akkommodasie so gerieflik, gemaklik en veilig vir ons gaste te maak.
Kom gerus weer.
Santie K - Des 2023
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het vir rustig wees en ontspan.
Strandkiewiet 1 se terugvoer
Wonderlike gaste. Het die eenheid baie skoon en netjies agter gelaat. Baie dankie daarvoor. Was 'n plesier om hul te kon ontvang. Kom gerus weer.
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandkiewietsingel 24, Tooth Rock Landgoed, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap