Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandloper 3

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 653

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 24 resensies vir Strandloper 3
Netheid
3.8/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.6/5
Mariska K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska K
Gesin met klein kinders

Baie lekker en rustig.

Wonderlike, rustige plek! Naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurie G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker, sal enige tyd weer daar bespreek.

Sal aanbeveel om skadunet of afdakke te hê vir voertuig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juandre R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juandre R
Saam met vriende

Onbeskryflik, asemrowende.

Die plek is regtig 'n belewenis. Mense se diens is uitstekend. Kom in die flat, alles was mooi skoon. Maar die beste van alles is om op die balkon te staan en die see te sien. Onder by die see is daar 'n restaurant, winkel vir roomys en 'n winkel vir kos. Albei was baie lekker. In die anderkant is daar kickboats en so klein hiking trail waar jy die waterval kan sien. Daar is 'n spar en 'n apteek is loopafstand so alles is regtig gerieflik. Ek kan regtig nie wag om weer te kom nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurie G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en die see-uitsig is uitstekend.

As mense wil gaan rus is die plek beslis die regte plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L

Goeie ligging, veilig, privaat.

Veiligheidshek na stoep stukkend. Luver werk nie by gangvenster. Voordeur sit vas op grond.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Senzo N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Senzo N
Saam met vriende

It was a wonderfully weekend to us, we really enjoyed it.

And was a great pleasure to us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alan W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alan W

Relaxing and awesome view.

The only problem we had is that the check list was not updated or checked by agents, as housekeeping said that 2 chairs were broken on departure but were already broken on arrival. There was also only 5 chairs and not 6. The front security door was broken and the bedding was very worn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques E
Gesin met tieners

Oven air-conditioner faulty.

'n fantastiese uitsig. Was lekker. Paar foutjies- oond werk nie, aircon werk nie, die plastiekstoele op patio was nie in 'n goeie kondisie nie. Daar's geen afdrooglappe of opwaslappe nie. Klein goedjies, maar darm nie onplesierig nie. Ons sal definitief die plek weer boek. Die uitsig maak op vir al die foutjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Preggy O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Preggy O
Gesin met klein kinders

It's been a pleasurable stay

The family enjoyed the stay and the beach is a walking distance. Perfect place for the family.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was genotvolle verblyf.

Die familie het die verblyf geniet en die strand is binne stapafstand. Perfekte plek vir 'n gesin.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien O
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker en die uitsig is beautiful.

Dit was baie lekker en baie naby die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brian N
Gesin met tieners

Refreshing.

More blankets could be made available especially on chilly nights, but the lady I kept calling on the phone (sorry forgot the name) for assistance with anything was kind and nice all the time, no matter what time of day it was. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacoba-anne V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Jacoba-anne V
Gesin met tieners

Effens teleurstellend, maar ons het noodgedwonge die beste van 'n slegte saak gemaak.

Met die aankoms by Strandloper was die sekuriteitshek wat uitlei na die balkon besig om te breek, skarniere gebuig, ens. wat dit amper onmoontlik maak om die hek oop te kry. Die advertensie maak nie melding dat 'n mens 'n smartcard moet saamneem vir die televisie nie, dus was die TV ook buite werking. Nie alle besoekers het DStv tuis nie en kan dus nie eens SABC 1,2, 3 of Etv kyk nie. Die battery van die digitale kluis was pap, so nog 'n item wat buite werking was en as 'n wettige vuurwapen-lisensiehouer is dit kommerwekkend want mens se vuurwapen kan nie veilig bewaar word nie. Die draagbare lugversorger se afstandbeheer het nie eens batterye ingehad nie. Daar is 'n teel in die mes van die muur af. Geen prente teen die mure, dit voel baie onpersoonlik. Daar moet asb ook genoem word dat daar nie onderdakparkering vir mens se voertuig is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Andre L
Gesin met klein kinders

It was not the best.

2 rooms were well ventilated and cooled with the roof fan, the main bedroom's fan made noise so we could not use it. The living room has no fan and does get very hot, the AC does not work and the mobile AC is no good to use as well. The rental agency was not very informative about the closure of the Uvongo Beach due to the sewage leak into it, nor gave us the small gates code to be able to walk down to the beach. 3 plates of the stove do not work, the TV does not work, so not worth taking your DSTV decoder with to entertain the kids on a rainy day, no undercover parking for your car, no security to watch over your car, so sleeping uncomfortably in the main bedroom because it gets very hot, one still has to worry about your car's safety. Overall, the view is great, but that is about the only positive I can say about the place, I will not recommend it nor book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan S
Gesin met tieners

Fantastiese uitsig.

Ons het baie lekker gebly, kon lekker stap strand toe elke dag en die see-uitsig is fantasties, veral met sonopkoms. Sal net aanbeveel dat lugversorging in die leefarea herstel word aangesien die losstaande lugversorger nie regtig die area verkoel nie. Neem ook eie badkamermatjies saam aangesien dit nie voorsien word nie. Sal definitief weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benita P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Benita P
Saam met vriende

Baie lekker.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vicky D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Vicky D
Gesin met tieners

Heerlik vakansie gehou en die see-uitsig was asemrowend.

Net 'n paar probleme ondervind: Het nie die kode van die hek gehad wat na die strand gelei het nie. Het die agent laat weet, maar hulle het nooit teruggekom na my toe nie. Gelukkig het die buurvrou dit vir my gegee. Nie al die eetgerei wat op die lys was, was daar nie. As daar onderdak-/afdakparkering was sou meer mense daar bespreek. Die plek was bo-langs skoon gemaak, dit kort 'n deeglike skrop. Net 'n gewone DStv werk daar, nie die Explora nie. Die klein kluis in die slaapkamer werk nie. Die gasbraai het nie gas ingehad nie en ons kon nie die gas bottel ontkoppel om dit te gaan vol maak nie. Maar verder het die uitsig dit die moeite werd gemaak. Sal weer daar bly as die boonste probleme uitgesorteer kan word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ranelda D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ranelda D

'n Baie lekker vakansie naby die strand met see-uitsig!

Ons het heerlik gebly. Nie baie skoon nie en die woonstel kan doen met bietjie aandag (opkikking en herstelwerk) en 'n ordentlike skoonmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Neil D
Gesin met tieners

Dis 'n baie lekker plek om te bly.

Dis 'n lekker plek met 'n mooi uitsig en op die strand. Die sekuriteit kort 'n bietjie opknapwerk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rajen R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Rajen R
Gesin met tieners

Terrible unit.

Strandloper 3 is a very nice flat, but there are a few flaws. We picked up the keys from Wolf Security and went to the flat. We opened the envelope for a code to disarm the alarm and the code did not work. We stood there at 22:00 with the alarm blasting, waking up all the people around. We tried a few different codes and finally it worked. Then ADT arrived and we felt like we were the criminals. The Wednesday and Thursday was extremely cold. There is no heater and only a mobile air con in the unit, which does not work well. There are no extra blankets, my family was freezing. We had to put on extra clothes just to keep warm. Only two people can shower before the water is cold. The gas braai was dirty and just covered with plastic. Overall, if it wasn't for the beach which my kids and wife loved, I would have jumped in my car and drove back to Pretoria. We as a family love the South Coast but will think twice to use you guys again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Morne P
Gesin met klein kinders

Beautiful sea view but expensive during high peak.

This flat is very comfortable for 6 persons and you have an excellent sea view and can also walk down to Uvongo beach. I can only recommend this flat out of season due to high rates during December which makes it not worth it. I will book this flat again out of season. It has an excellent location with a sea view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charmaine V

Comfortable. Close to amenities and beach big advantage.

Nice location. Lovely view. Basic but comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arnold G - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arnold G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging en die toegang tot geriewe is uitstekend.

Die agente was baie buigsaam en behulpsaam met toegang tot die eenheid. Kan die bestemming aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R805
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R805
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R805
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colin-straat, Strandloper 3, Uvongo-strand, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a86e4bcd38796d4eaf96ab7002c14257f93d501a330285db7574a1bdf4065c2bbc6a2d5825a468297288985b5a58ef0bacc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R805 per nag (plek vir 6) 24 5 1 4 Colin Street 3 Strandloper 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.83397 30.394448
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem