+18
Selfsorg in Uvongo

Strandloper 3

6 gaste

3 slaapkamers

5 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Colin Street, 3 Strandloper, Uvongo Beach, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Strandloper 3 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel op die eerste verdieping met slaapplek vir 6 wat stapafstand van Uvongo-strand af geleë is.

Die woonstel het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea, -eetarea en -kombuis. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel die tweede badkamer. Die kombuis het 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, skottelgoedwasser en ketel en die leefarea het 'n eetkamertafel en stoele, sitplek en 'n TV. Gaste moet hul eie handdoeke saambring asook 'n standaard DStv-dekodeerder of OpenView-dekodeerder indien hulle enige kanale beskikbaar wil hê. Daar is ook draagbare lugversorging.

Die leefarea lei na 'n groot stoep met 'n lieflike see-uitsig. Daar is ook 'n ingeboude gasbraai op die stoep. Gaste het toegang tot Uvongo se hoofswemstrand en die Pavilion-restaurant deur die kompleks se tuin.

Doendinge in die omtrek sluit voëlkyk, fietsry en swem in.

Daar is verskeie ander doendinge in die omgewing, soos middagete by Mac Banana, verfbal, Deli & Bakery, Mac Fish, winkels, voëlkyk-dek, klimraam, speelareas vir kinders, Butterfly Dome en ponierritte. Op dieselfde pad na Port Edward sal jy die Wild Coast Sun Casino kry. Lake Eland is ook iets om te sien - die natuur is ongelooflik.


Dít is wat jy hier sal kry

Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.8
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 750

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Colin Street, 3 Strandloper, Uvongo Beach, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Strandloper 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 805
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 805
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 805
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Colin Street, 3 Strandloper, Uvongo Beach, 4270, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA551fea5742743fe1577b26c1c3880f75ef86995d1923ab0c7d6bd990703f92bb0395116648715bc13d24d0daaa9a4ae9821a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R805 per nag (plek vir 6) 27 5 1 5 Colin Street 3 Strandloper 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.83397 30.394448

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang