Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandlopertjie

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Elisna Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 38

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Strandlopertjie
Netheid
4.6/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Vanessa L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa L
Gesin met tieners

Rest and recoup during Namibia holiday.

The house was spacious and had a good kitchen and laundry. The location was good, about five km from the centre of the town. The agent was very friendly and helpful. We were happy with everything. It's good to note that the WiFi isn't great but we had a Namibian SIM so it was fine. The front gate didn't lock, and it would be helpful to get this fixed. Otherwise, a good choice for a few nights' stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Gesin met klein kinders

Ruim, voldoen aan verwagtinge en behoeftes, veilig.

Ons gasvrou het ons vriendelik ontvang. Die huis was goed voorberei en skoon en het aan ons gesin se behoeftes voldoen. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Udette K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Udette K
Gesin met tieners

Baie goed toegerusde, gerieflike selfsorghuis in Swakopmund.

Ons gesin het 'n paar dae in Swakopmund oorgebly. Die Strandlopertjie was 'n baie lekker plek om te kon oorbly. Die huis is baie goed toegerus met verskeie kuierareas. Daar is 'n pooltafel, binne- en buitebraai. Elisna het ons baie vriendelik ontvang en selfs vroeër akkommodeer omdat ons 'n mediese situasie gehad het en vroeg arriveer het. Dit is 'n ideale huis vir 'n gesin met tieners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise L
Gesin met tieners

Heerlike verblyf in Swakopmund.

Ons het verseker ons nuwe vakansiehuis in Swakopmund gevind. Ons kom beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anina L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina L
Gesin met klein kinders

Uitstekende verblyf, pragtige strandhuis, waarde vir geld. Sal sterk aanbeveel.

Sal definitief weer 'n draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Olga G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga G
Gesin met tieners

Uitstekend.

Baie gerieflike huis. Die pooltafel en die uitsig oor die see was 'n hoogtepunt. Sal weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lelanie L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lelanie L
Gesin met klein kinders

Lekker plekkie

Hierdie is 'n gerieflike plek. Was baie lekker om daar te bly, baie netjies en alles wat jy nodig het is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seal-straat, Die Stranlopertjie 1, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6bfbf33517aba8472e4d9d8ece2fa20dfc49203afb1440fab8f3536f32d66ff51acd6414dfefc2c4f803063588373054d64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Seal Street 1 Die Stranlopertjie 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -22.629016 14.523981
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem