Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandlopertjie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seal-straat, Die Stranlopertjie 1, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Strandlopertjie is in Swakopmund tussen die Atlantiese Oseaan en die Namibwoestyn. Dié dorpie het ’n matige kusklimaat regdeur die jaar. Dis net 50 m van die strand af.

Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 en suite-kamers. Die eerste kamer het ’n koningingrootte-bed, die tweede kamer het ’n koninggrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Elke en suite-badkamer het ’n stort.

Die kombuis is toegerus met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en alles wat gaste mag nodig kry. Daar is ook ’n opwasarea met ’n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Verder is daar ’n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 en die braai-area het ’n gemaklike sitkamerstel en ’n ingeboude braai. Die hoofleefarea het ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en ’n sitkamerstel.

Daar is ook ’n outomatiese dubbelmotorhuis en oorgenoeg parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Strandlopertjie sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Strandlopertjie
Netheid
4.6/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Elisna Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 38

Jaar gelys 6

Ligging

  • Seal-straat, Die Stranlopertjie 1, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Gaste dink Strandlopertjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seal-straat, Die Stranlopertjie 1, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6bfbf33517aba8472e4d9d8ece2fa20dfc49203afb1440fab8f3536f32d66ff51acd6414dfefc2c4f803063588373054d64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Seal Street 1 Die Stranlopertjie 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -22.629016 14.523981
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem