Strathavon Bed and Breakfast
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Nancy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Amanda S - Aug 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik, behulpsaam.
Strathavon Bed and Breakfast se terugvoer
Groete Amanda, baie dankie vir die vriendelike woorde.
Nancy , Gregory , Patrick
Brian E - Jul 2023
Algehele gradering
Alles wat nodig is en meer. Skoon en gemaklik. Groot.
Strathavon Bed and Breakfast se terugvoer
Vreeslik baie dankie Brian, dit was a plesier om u by ons te huisves. Hoop u bespreek weer by ons.
Groete , Nancy, Greg en Patrick Turner
Ronald B - Mei 2023
Algehele gradering
Pleasant
Strathavon Bed and Breakfast se terugvoer
Thank you, kind sir, it was a pleasure hosting you.
And thank you for the Solar panel and inverter advice.
Regards, Greg, Nancy & Pat Turner.
Gabriel D - Mrt 2023
Algehele gradering
Alles goed en alles wat jy nodig het. Skoon, goeie bed en geriewe.
Strathavon Bed and Breakfast se terugvoer
Dankie vir die vriendelike woorde. So bly u het die verblyf geniet.
Groete, Pat Turner.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sengwe Place 4, Morningside Manor, Sandton, 2031, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom