Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strathavon Bed and Breakfast

Selfsorg
Selfsorgkothuise
Vanaf
Vanaf R700
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuise is baie privaat en beskik elk oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en genoeg kaste vir gaste om hulle klere uit te pak, en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis is volledig met 'n stoof, oond, yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis lei na 'n gerieflike sitarea met 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Skoonmaakdienste is nie ingesluit nie, maar kan op versoek gereël word.
- Rook is verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sengwe Place 4, Morningside Manor, Sandton, 2031, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b1e97a4b27107352769396a13646146a3003674a5a3f94524dc708a2c9f20f831f7222756f8fbfea9877efd7fe13a69308a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 4 Sengwe Place Morningside Manor 2031 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.0614851 28.0714764
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem