- 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Off the R322, Strawberry Hill Farm, Grootvadersbosch Estate, 20 km from Heidelberg, 6665, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Strawberry Hill Farm bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n plaas wat aan die Grootvaderbosch Natuurreservaat in die Grootvaderbosch Bewarea grens. Strawberry Hill se naam kom vanaf die wilde aarbeie wat op die plaas gegroei het. Die plaas is 19 km vanaf Heidelberg en 43,4 km vanaf Swellendam geleë.
Verblyf word in 3 eenhede gebied en daar is altesaam slaapplek vir 18 gaste. Forest Lodge is 'n rustieke kothuis met baie karakter en dit bied slaapplek aan 6 gaste. Strawberry Hill Lodge is 'n opgeknapte huis met 4 slaapkamers en 4 badkamers met lieflike berguitsigte. Jenny's Cottage is 'n ruim eenslaapkamerkothuis op die grens van die reservaat, met slaapplek vir 3 gaste.
Strawberry Hill Farm bied braaigeriewe, 'n kaggel op die perseel, voetslaan- en staproetes en nabygeleë rivierpoele.
Die plaas word deur spesiaal-ontwerpte bergfietsroetes van 120 km omring. Daar is altesaam 4 roetes wat deel vorm van die Grootvaderbosch Bewarea se roete-netwerk. Gaste kan dus voetslaan, fietsry en voëlkyk, en die plaas is die ideale plek vir agteroorsit en ontspan.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Aileen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Off the R322, Strawberry Hill Farm, Grootvadersbosch Estate, 20 km from Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
- Gaste dink Strawberry Hill Farm het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R322, Strawberry Hill Farm, Grootvadersbosch Estate, 20 km from Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
Sien kaart- 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang