LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Studio Apartment | LekkeSlaap
+24

Studio Apartment

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rheezicht-straat 10, Karindal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R590 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Studio Apartment is 'n lieflike volledig toegeruste selfsorg-enkelwoonstel op die boonste verdieping in Karindal, Stellenbosch. Die verblyf bied wonderlike uitsigte op die Jonkershoekberge en is naby die Lanzerac Hotel en Spa, asook Stellenbosch.

Die woonstel het 'n privaat ingang op die boonste verdieping. Dit bied slaapplek vir 2 gaste en die woonstel het 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat saam opgemaak kan word en 'n waaier. Die privaat badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolf, yskassie, stoof, breekware en eetgerei. WiFi en satelliet-TV is ingesluit.

Buite is daar 'n privaat binnehof met 'n tweesitplektafel met stoele op die patio. Veilige onderdakparkeerplek is ingesluit.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Studio Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Rheezicht-straat 10, Karindal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Studio Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rheezicht-straat 10, Karindal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2IAahBQPki67N2RTqdC4BVRAWMEGeCs5gzrzI6KyAkP6PXzbjr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R590  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 10 Rheezicht Street Karindal 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.936902696021 18.888789100664
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!