Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio Apartments

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disaweg 6, Table View, 7436, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Studio Apartments is op die eienaar se perseel in Table View in die Wes-Kaap geleë en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, paartjies of oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels en restaurante.

Gaste kan kies tussen die Studio-woonstel of die Studio Lux-woonstel. Elke woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n waaier en 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus is.

Gaste kan in die vuurput onder die boom braai wat in die klein agtertuin beskikbaar is. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Blouberg se strandfront is gewild vir watersport, veral sweefski, en die uitgestrekte strand is ideaal vir wandelinge of 'n draffie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 8 resensies vir Studio Apartments
Netheid
3.6/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 1

Ligging

  • Disaweg 6, Table View, 7436, Wes-Kaap
  • Gaste dink Studio Apartments het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disaweg 6, Table View, 7436, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0505091673d0ff8975734b59591c6ceb1a6b9edc83ce2d7aec1e2c35b391c524437028c17cce114691d63157af5c9fcbc59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 8 5 1 4 6 Disa Road Table View 7436 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.819347386754 18.483446499223
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem