Studio on 5th
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1ste Laan 22, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Studio on 5th is 'n moderne ateljeewoonstel met 'n privaat ingang in Voëlklip in Hermanus. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n moderne, maar tog ontspanne wegbreek uit die stad, of 'n sakereisiger wat op soek is na gerieflike verblyf. Die ateljee is knus, helder en lugtig, en dit is naby Langbaai en Kammabaai se strande. Fernkloof Natuurreservaat en restaurante is naby.
Die ateljee is geskik vir tot 2 gaste en het 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -sitarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, ood, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die knus sitarea het sitplek en 'n TV met Netflix. WiFi is beskikbaar.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Klein, goed gemanierde hondjies is welkom indien vooraf gereël.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Hermanus Homes
Holiday
Eiendomme 17
Resensies 5
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 1ste Laan 22, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1ste Laan 22, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom