Studio on Bordeaux

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Studio on Bordeaux is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Welgelegen. Dis ideaal naby Panorama MediClinic, restaurante, wasserye en 'n supermark geleë.

Verblyf beskik oor 2 eenhede en het slaapplek vir 4 gaste. Die kamer het 'n privaat ingang en 'n geoutomatiseerde motorhuis wat direkte toegang tot die woonstel bied. Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer, 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tuineenheid het 'n koningingrootte-bed en gaste het toegang tot 'n privaat tuin.

Geen besoekers word toegelaat sonder dat vooraf toestemming verkry is nie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Studio On Bordeaux gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R375 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za