Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio On Hope

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hope-straat 97, The Warehouse Studios, Kaapse Middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 029 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Studio On Hope is ideaal geleë in Hope-straat en bied 'n ateljeewoonstel wat goed ontwerp is vir sakereisigers en vakansiegangers wat in die besige Kaapse middestad wil wees.

Die stylvolle ateljeewoonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n gekombineerde leefarea, kombuis en slaaparea. Die woonstel het 2 koningingrootte-beddens in 'n solderstyl om die meeste van die beperkte spasie te maak. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel wat ook as 'n lessenaar kan dien, 'n tweede kleiner lessenaar, 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV teen die muur. Die groot vensters bied 'n pragtige uitsig oor die stad en laat baie natuurlike lig in gedurende die dag.

Die woonstel is 'n entjie vanaf 'n MyCiTi-bushalte wat dit maklik maak om na die omliggende areas soos Seepunt en Bloubergstrand te reis. Gaste het ook maklike toegang tot die geriewe in die Moederstad en daar is talle eetplekke met plaaslike en internasionale disse, die Two Oceans-akwarium en die Cape Town Comedy Club.

Slaapplek

’n Bespreking by Studio On Hope sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 2 resensies vir Studio On Hope
Netheid
4.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 632

Jaar gelys 12

Ligging

  • Hope-straat 97, The Warehouse Studios, Kaapse Middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 029
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 029
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hope-straat 97, The Warehouse Studios, Kaapse Middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa79a022d78d947bd6c554b1ca6672fd9765c7dbeed99e5bcd7e3bf5ec3d25a45a2a97bf1c376b85f21d08b552be9ab28e641?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 029 per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 97 Hope Street The Warehouse Studios 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.931124450907 18.418692711639
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem