Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stukkie Stilte Berghuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Stukkie Stilte Berghuis
Selfsorg
Stukkie Stilte Chalet
Slegs verblyf
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei, en dit word aanbeveel dat gaste 'n 4x4 of 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte moet gebruik. Die chalet kan met 'n gewone voertuig bereik word. Sportmotors word nie aanbeveel nie. Gaste moet navraag doen oor die pad se toestand voor aankoms, aangesien dit onderhewig is aan onvoorsiene omstandighede.

As die pad nie reg is nie sal gaste tot by die verblyf moet stap wat ongeveer 500 m se stap opdraand is.

Neem asb. kennis dat die huis nie elektrisiteit het nie en krag word deur middel van sonpanele, gas en n houtvuur donkie voorsien. Gaste moet hul eie hout en flitsligte saambring net vir ingeval die ligte weens weerstoestande nie beskikbaar is nie. Daar is geen warmwater in die kombuis nie. Slegs in die badkamer.

Daar is 'n yskas-vrieskas. Gaste moet hul eie hout, vuuraanstekers en handdoeke saambring. Gaste kan ook ekstra komberse en gemaklike kampstoele vir langs die braai saambring. Twee kussing per persoon word voorsien en daar is 2 komberse op elke bed.

Rook in die berghuis is verbode.

Let asb. dat die chalet se geiser gestel is om sekere tye te werk.

Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Gaste moet hulle eie troeteldier-beddegoed en -bakke saambring. Geen troeteldiere word op die meubels toegelaat nie. Verdere troeteldier-reëls sal verskaf word sodra die bespreking bevestig is.

Gaste moet hul eie vuuraansitters, kampstoele en handdoeke saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R33, Erfdeel 13 Doornkom, Modimolle (Nylstroom), 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a9d8d856b13b422aa87746c16a05638b72b83c3191524f7b36788b46385f03e3c4989e2e27c80b3bd329ef47431405081ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Off the R33 Portion 13 Doornkom 0510 Limpopo 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -24.49221361724 28.383099922239
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem