Stukkie Van Der Merwe Vakansie Kothuis

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 2 Jun 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Stukkie Van Der Merwe is 'n volledig toegeruste selfsorgkothuis in die lieflike Sandbaai in Hermanus. Dié kothuis is stapafstand van die pragtige Sandbaai-kuspaadjie en die strand.

Dit is pragtig gemeubileer en het slaapplek vir tot 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n kombuis, sitarea en eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Die eetkamer het 'n eetkamertafel en stoele met sitplek vir 4. Die gerieflike sitkamer het 'n platskerm-TV met volledige DStv. Gratis WiFi-toegang is beskikbaar.

Die kothuis het privaat braaigeriewe buite. Veilige parkeerplek is beskikbaar. 'n Skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Stukkie Van Der Merwe Vakansie Kothuis sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Stukkie Van Der Merwe Vakansie Kothuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 150 R1 035 per nag (plek vir 4)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 2 Jun 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false