Stunning Condo @ Docklands
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 70 Prestwich Street, De Waterkant, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stunning Condo @ Docklands is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel in die veilige Docklands-gebou in De Waterkant, net 'n paar treë van die lewendige kafees, winkels, naglewe, die V&A Waterfront en Kaapstad-stadion af. Dit is 'n ideale opsie vir beide vakansiegangers en sakereisigers.
Hierdie woonstel met lugversorging bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n ingeboude klerekas, terwyl die badkamer met 'n stort, toilet en wasbak toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, koffiemasjien, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien-droër-kombinasie. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir vermaak is 'n slim-TV met stromingsdienste en gratis WiFi beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n oulike balkon. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike dak-randvloei-swembad, 'n dakterras met uitgestrekte uitsigte oor die stad, 'n kroeg en gasbraaigeriewe. Veilige ondergrondse parkering, 24-uur-sekuriteit en CCTV word ook voorsien vir gemoedsrus.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Aviva Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 10
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 70 Prestwich Street, De Waterkant, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 70 Prestwich Street, De Waterkant, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang