+28

Stylish Business Nomad Executive Suite FP702

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Riebeek Street, City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die stylvolle Business Nomad Executive Suite FP702 bied elegante en moderne selfsorgverblyf in die gesogte Foreshore Place-gebou, ideaal geleë in die hartjie van Kaapstad se sakekern. Dit is perfek vir sakereisigers of professionele persone wat op afstand werk.

Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, sowel as 'n en suite-badkamer met 'n stort. Vars wit linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea sluit 'n moderne kombuis in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n wasmasjien vir ekstra gerief. Die sitkamer bied ruim gemaklike sitplek en 'n slim-TV teen die muur met stromingsdienste.

Hierdie gesofistikeerde suite kombineer slim ontwerp met stadsgerief, net minute van die CTICC, openbare vervoer en groot kommersiële sentrums af. Veilige parkering word voorsien. Met kontemporêre afwerkings, hoëspoed-Wi-Fi en panoramiese uitsigte oor die stad, bied die Stylish Business Nomad Executive Suite 'n gepoleerde, gemaklike basis vir langer verblyf, sakereise of naweekwegbreke in die Moederstad.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Damion Geverifieer

Eiendomme 46

Resensies 51

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 2 Riebeek Street, City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Riebeek Street, City Centre, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA157247c2d4d90dbc20b30148f983ff7f79708676932eab09535a11e1b1419d61de1f61c380e8cf66d3599ef120e30566d00c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 2 Riebeek Street City Centre 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.918846910055 18.422321139287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang