LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stylish Sentinel 906 | LekkeSlaap
+24

Stylish Sentinel 906

1 resensie
Selfsorg
Winteraanbod 25% af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 24 Jul 2020 tot 24 Okt 2020.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwenstraat 27, The Sentinel Woonstelle, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R980 R735 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stylish Sentinel 906 is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige gebou in Kaapstad se sakekern. Die gebou is naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe en bied ’n gedeeltelike uitsig op Tafelberg van die gemeenskaplike swembadarea af.

Die ateljee is oopplan en het ’n dubbelbed. Die slaaparea lei na die balkon met ’n uitsig oor die area en daar is ’n stort, wasbak en toilet in die badkamer. Daar is 'n leefarea en kombuis langs die slaaparea met al die nodige toebehore om maaltye voor te berei, asook ’n wasmasjien.

Daar is ’n TV en WiFi en gaste het toegang tot die swembad op die elfde verdieping. Die gebou het 24 uur-pendeldienste en veilige parkeerplek. Die eenheid het 'n Juliet-balkon.

Stylish Sentinel 906 is naby verskeie restaurante, kroeë, klubs, museums en is 3 km van die Kunstekaapteater en KIKS af. Dis ook sowat 22 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Stylish Sentinel 906 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Portier
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Forex

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Stylish Sentinel 906
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Leeuwenstraat 27, The Sentinel Woonstelle, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stylish Sentinel 906 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R980
Vanaf R735
per nag (plek vir 2)
was R980
Vanaf R735
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwenstraat 27, The Sentinel Woonstelle, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAw1nSdKi5t75NkIBAT4MTmaMuy7Ltb2pNwVreD0vapa7K456DCm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R980, nou Vanaf R735  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 27 Leeuwen street The Sentinel Apartments 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -33.923927541029 18.415823948636
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!