LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by StyweLyne Accommodation | LekkeSlaap
+9

StyweLyne Accommodation

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir StyweLyne Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Susan G - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan G

Wat 'n ongelooflike wegbreeknaweek en my viervoetige kinders het gedink dit is Kersfees.

Wonderlike stil en rustige omgewing. Carmen se diens is uitstekend en sy het jou net welkom laat voel die naweek. Baie dankie Carmen vir 'n heerlike naweek en my dierekinders wat dit saam kon geniet het.

Jaco J - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die woonstel is baie gerieflik, skoon en rustig.

Carmen, die gasvrou, is baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Sy het seker gemaak dat ons alles het wat ons benodig. Die plek is baie netjies en modern en het alles wat jy benodig en het ook pragtige dekor. Ons sal definitief weer gaan.

Rochelle S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly en plek was skoon en netjies.

Die gasheer en vrou, Louis en Carmen was baie vriendelik en gasvry. Ons het ons een hondekind saamgevat, erf is groot en omhein met 'n groot grasperk. Plek is netjies en skoon. See uitsig vanaf die kombuis venster. Sal weer gaan!

Marius K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik nlekker

'n Lekker bly plek en 'n goeie omgewing is veseker 'n wenner

Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pondokiestraat 14, Suiderstrand, L'Aghulas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA326d00d4863edf287bba94ca6dfc981c618eb54305d070a7a499f7fab26dfbdb8b98591ba4d1c1df9f25298e8b1be1ee3923?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 14 Pondokie Street Suiderstrand 7287 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.81306514858 19.957762256913
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!