LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sue Casa 3 | LekkeSlaap
+35

Sue Casa 3

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Liliecrona Boulevard 78, Manaba, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R580 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sue Casa 3 is 'n selfsorgwoonstel in Manaba an KwaZulu-Natal se suidkus. Dié omgewing spog met pragtige strande, strandmere, rotsbaaitjies, grasbedekte skuinstes, die warm Indiese Oseaan, immer-sonskyn, subtropiese woud en plantegroei wat die skares lok, veral tydens die feesseisoen.

Die woonstel is op die onderste verdieping en bied slaapplek vir 4 gaste. Daar is 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die woonstel het 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, mikrogolf en wasmasjien. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met 4 stoele. Die sitkamer het 'n L-vormige rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Albei slaapkamers en die sitkamer het plafonwaaiers en lugversorging.

Die kompleks het gemeenskaplike braaigeriewe en gaste het toegang tot 1 toesluitmotorhuis. Ekstra gaste-parkeerplek is beskikbaar op 'n eerste-gesien-eerste-bedien basis.

Slaapplek

’n Bespreking by Sue Casa 3 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Sue Casa 3
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Liliecrona Boulevard 78, Manaba, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sue Casa 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Liliecrona Boulevard 78, Manaba, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5c486a18118d6340aa1e7ee89442595d28cbbbef7c3cd972249ec9b6ee19d2271d046ed4b5ee865969ce329baf3e7fc515a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580  per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 78 Liliecrona Boulevard Manaba 4276 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -30.853077269812 30.383261495954
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!