Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sue Casa 3

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R600 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asb dat rook binne die eenheid streng verbode is.
Enige partytjies, studentegroepe, henne- of rampartytjies word nie toegelaat nie.

Daar is ook streng geraasbeleid en gaste word versoek om die inwoners in die omgewing in gedagte te hou en nie harde geluide of steurnisse te maak nie. Let asb. dat gaste gevra kan word om die perseel onmiddellik te verlaat as hulle nie aan die reëls voldoen nie.

Die terugbetaalbare breekskadedeposito word saam met die balansbetaling vir die bespreking gehef. Dit is betaalbaar aan die agentskap, wat die gas per e-pos sal kontak om die bespreking te finaliseer.

Die breekskadedeposito is terugbetaalbaar, mits die inspeksie wys dat alles in orde is na die gaste se vertrek.
Alle terugbetalings gedurende die lae- en hoë seisoen sal sowat 2 weke, 14 dae, na die uitklokdatum plaasvind.
Alle spitsseisoen terugbetalings sal 1 maand na vertrek terugbetaal word.

Betaalbepalings:
Die betalings moet as volg geskied:
As jou inklokdatum binne minder as 'n maand is, moet die betaling onmiddellik gemaak word.
As jou inklokdatum in meer as 'n maand is, moet die saldo 1 maand voor aankoms betaal word.

Betaalmetodes wat vir balansbetalings aanvaar word:
Ongelukkig word geen tjeks en/of tjekdeposito's aanvaar nie.
Slegs EFT-betalings word aanvaar.
Kontantbetalings en/of deposito's word aanvaar, maar 'n kontantdepositofooi per deposito word gehef en sal van jou breekskadedeposito afgetrek word voor dit terugbetaal word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R610
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R610
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R610
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Liliecrona Boulevard 78, Manaba, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c9c79ff2ac461ec4f4fce99c282484b31736121c50b468857332696d66818dae9279b86b4a8d4c5475b8f495b97c7a78ccc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R610 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 78 Liliecrona Boulevard Manaba 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -30.853077269812 30.383261495954
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem