Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sugar Beach 5A

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 222

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 9 resensies vir Sugar Beach 5A
Netheid
4.1/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.9/5
Helene B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helene B

Wonderlike see-uitsig, fantastiese balkon

Sugar Beach 5A het die perfekte ligging. Jy kan die skepe dophou wat wag om in die hawe te gaan en ons was gelukkig genoeg om walvisse te sien. Dit kyk oor die hoofstrand uit, en het 'n pragtige balkon met bank, sonstoele en eetkamer tafel, wat dit amper onnodig maak om die moeite te doen om op die sand te gaan sit, tensy jy wil swem. Daar is nie tyd vir laat lê nie, want jy sal vroeg die lewensredder se fluitjie hoor blaas, maar wie wil laat slaap met so uitsig? Die huis is minimalisties in terme van meubels, maar daar is alles wat jy nodig het insluitend goeie WiFi as jy 'n ogie oor die werk moet gooi asook DStv met beperkte kanale. Lugversorging deur die hele woonstel. Ongelukkig het die wasmasjien nie reg gewerk nie, so toe ons wou wasgoed was, was dit 'n gemors aangesien water nie wou dreineer nie. Die tuimeldroeër het ook nie ons klere droog gemaak nie, en ons moes klam wasgoed inpak vir ons vlug. Die sitkamer bank kan doen met 'n goeie skoonmaak. Wat fantasties sal wees is 'n strandsambreel vir gaste wat vlieg aangesien dit onmoontlik is om jou eie sambreel te bring en die son warm raak op die strand. Wonderlike pizzaplek net skuins onder woonstelle. Sal vir seker weer 'n draai maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sugar Beach 5A se terugvoer

Baie bly om te hoor julle het die besoek geniet en sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Vra verskoning oor die wasmasjien en tuimeldoreër wat probleme veroorsaak het en ons het daarna omgesien en herstel asook op gelet na die bank se skoonmaak. Die winkel langs die pizza plek huur sonsambrele uit aan gaste wat nie hulle eie kon saambring nie.

Sugar Beach 5A
Carmia V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmia V
Saam met vriende

Prentjiemooi en perfek!

Sal beslis weer en weer hierdie plek gebruik. So mooi, mooi uitsig, mooi interior, mooi alles!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Garth M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Garth M
Gesin met klein kinders

Flat great, service not good.

We enjoyed our stay, but the flat had a lot of faults that were never repaired. The key collection was a nightmare.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leigh M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh M
Gesin met klein kinders

Beach bliss.

Sugar Beach 5A is very nicely situated, 10 min drive to the airport makes it an awesome winter break if coming from Cape Town or Johannesburg. Beds are all very comfortable and Wi-Fi great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edna R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edna R
Saam met vriende

Lovely, relaxing stay!

Lovely stay in neat, fully equipped apartment!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike, ontspanne verblyf.

Lieflike verblyf in 'n netjiese en volledig toegeruste verblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette D
Gesin met klein kinders

Lovely getaway.

Enjoyed our stay very much. I recommend taking the warning about the monkeys seriously. Not a nice experience to return and find a huge mess.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benita I - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Benita I
Gesin met klein kinders

Nagmerrie.

Ons het as 'n familie in 3 van die eenhede in Sugar Beach gebly vir my Moeder se 72ste verjaarsdag. Niemand het voor die tyd aan ons gesê dat hulle besig is met instandhoudingswerk by die gebou nie. Van vroeg in die oggende was daar 'n gekappery en rumoer, met stukke bourommel wat sommer van bo die "scaffolding" na benede val. Verder het die hysbak gebreek - en om alles te kroon het die trappe ook vol "scaffolding" gestaan. Nodeloos om te sê was dit met groot moeite wat ons tot bo by ons woonstel moes kom met die kinders se stootwaentjies en nog erger - my arme bejaarde ouers wat deur die "scaffolding" moes sukkel trappe op en trappe af. Die regte ding wat Sugar Beach moes doen is om besprekings te sluit vir die tydperk wat instandhouding gedoen word. Dit is gevaarlik en bitter steurend. Die werkers het reg teenaan ons kamervensters gewerk. Eenheid 5A was ook vuil met ons aankoms. Daar was lang hare op die kamervloer, die eetgerei en glase was vuil, en daar was lekkergoedpapiere op die sitkamerbanke. Verder het die wasmasjien nie gewerk nie. Ons kon 1 kanaal op DStv opvang so het dit eerder gelos. Daar is geen aanwysings hoe om die DVD-speler te gebruik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sugar Beach 5A se terugvoer

Hi Benita,
Wat gebeur het gedurende julle verblyf is onaanvaarbaar. Ons was ingelig dat die verfwerk buite op die gebou klaar sou wees voor julle aankoms. Ons was ongelukkig nie bewus dat die hysbak gedurende julle verblyf buite werking was nie.
As julle ons laat weet het dat die wasmasjien buite werking was sou ons dadelik iemand gestuur het. Ons was rerig onder die indruk dat alles goed was toe ons 'n goeie afslag aangebied het.
Ons vra groot onverskoning en verstaan jou frustrasie.

Sugar Beach 5A
Beverly V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverly V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning views!

Was an absolute pleasure to stay in Sugar Beach. Excellent service, well serviced and clean! Great facilities and amenities in the spacious unit. The views are amazing and the beach is a short distance away - well within walking distance to the rock and tidal pools.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Stunning uitsigte!

Dit was 'n absolute plesier om in Sugar Beach te bly. Uitstekende diens, goed onderhou en skoon! Fantastiese geriewe in die ruim eenheid. Die uitsigte is ongelooflik en die strand is net 'n entjie weg - beslis stapafstand na die rotse en getypoele.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 29, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6df93c6d6b47de762c20954bcdda5ad7973d66d749563eeb5a1323885b3d854a63507f3bdd0e1e3f8f596b44eecb00082c03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 29 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.665544566589 31.121738011262
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem