Gauteng Akkommodasie by Sugar Bush Bay | LekkeSlaap
+30

Sugar Bush Bay

6 resensies
Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 07:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 54 Vischgat 467, Hek 27 en 28, Three Rivers, 1935, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sugar Bush Bay is in Vischgat op die Vaalrivier en is die ideale plek vir visvang, kajak en riviervlotvaar.

Daar is 6 kampeerplekke slegs vir tente op die gras wat 'n uitsig oor die rivier het. Elke kampeerplek het 'n tafel en bankies, braaigeriewe, lopende water en 'n kragpunt.

Die staanplekke gebruik 'n gemeenskaplike ablusieblok en opwasarea met warm water. Die ablusiegeriewe beskik oor 3 badkamers, 1 met 'n bad en 'n stort en die ander 2 met slegs storte.

Daar is ook 'n selfsorgkothuis met slaapplek vir 6. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kothuis het sy eie stoep en braaigeriewe.

Daar is 'n swembad en 'n trampolien om die kinders te vermaak, kano's kan gehuur word en daar is 'n snoepwinkel met hout, ys, koeldrank, brood en melk. Die naaste ander winkel is sowat 25 km ver.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Sugar Bush Bay
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • 54 Vischgat 467, Hek 27 en 28, Three Rivers, 1935, Gauteng
  • Gaste dink Sugar Bush Bay het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gauteng
Vanaf R350
per nag (plek vir 4)
Vanaf R350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 07:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 54 Vischgat 467, Hek 27 en 28, Three Rivers, 1935, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGCglweCnZqARTm0Py3QOvGY02IqNR3n4uRh6XRVAFB7mk6Hicy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R350  per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 54 Vischgat 467 Gate No 27 and 28 1935 Gauteng 086 999 0018 07:00-17:00 10:00 -26.801207901897 28.049183169826
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za