Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lucinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 246
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Sanjeev S - Apr 2024
Algehele gradering
Good value for money. Pristine accommodation. Professional staff.
Lizette L - Mrt 2024
Algehele gradering
Ongelooflik heerlike wegbreek.
Ettienne T - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en baie lekker.
Drika M - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was die moeite werd gewees vir die prys wat ons betaal het.
Daleen C - Mrt 2024
Algehele gradering
Absolute waarde vir geld verblyf.
Eugene S - Mrt 2024
Algehele gradering
Absolutely incredible.
Ferdie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Diens, verblyf, vermaak als top klas.
Raymond R - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig, lekker, ontspannend.
Retha J - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Petronella P - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker wegbreek na aan die huis.
Louise P - Feb 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Nicolene N - Feb 2024
Algehele gradering
Amazing. Absolutely beautiful. Quiet and everything you need.
Shante H - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Sugarbush Hill Country Cottages se terugvoer
Goeie dag Shante
Baie dankie vir u resensie, ons waardeer alle terugvoering wat ons kry. Ek sal baie beslis kyk hoekom die bed nie in 'n goeie toestand is nie en hom vervang indien nodig. Ons slaap nie self op die beddens nie en sal nie weet as daar 'n probleem is nie en maak staat op die gaste om dadelik te laat weet indien hulle iets nie na wense vind nie, sodat ons onmiddellik aandag daaraan kan gee. U moes dadelik kom sê het indien u eenheid nie gediens was nie, dan kon ek iemand gestuur het om dit te doen. Ons het intussen tags in die eenhede gesit sodat die werkers kan weet wie hulle eenhede gediens wil hê en wie nie, ek glo dat dit die probleem sal oplos.
Met dank
Groete
Burnedine V - Jan 2024
Algehele gradering
Good.
Gail B - Jan 2024
Algehele gradering
Our stay was memorable.
Dirk R - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Ansie A - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het ons kuiertjie in die bosveld baie geniet. Dankie.
Hantie S - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was so lekker.
Boitumelo M - Jan 2024
Algehele gradering
Great.
Antionette E - Jan 2024
Algehele gradering
Very nice and comfy.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Lize V - Des 2023
Algehele gradering
Ontspannend.
Lucas K - Des 2023
Algehele gradering
The place is beautiful and clean.
Charmaine S - Des 2023
Algehele gradering
Perfek.
Anemi L - Nov 2023
Algehele gradering
Ontspanne.
Charlene B - Nov 2023
Algehele gradering
. Baie rustig lekker tyd saam my man spandeer.
Dana V - Sep 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasties. Die eienaar en personeel is baie behulpsaam en vriendelik.
Thersia P - Sep 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier. Alles skoon en kos was baie lekker gewees.
Lynette V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie mooi en baie vriendelik.
Madelaine Z - Sep 2023
Algehele gradering
Perfek.
Elsa D - Aug 2023
Algehele gradering
Awesome.
Daniela B - Aug 2023
Algehele gradering
Fantastiese plek. Almal het iets gehad om te doen. Kos en drankies was 'n wenner. Gaan beslis weer gaan.
Lutendo M - Aug 2023
Algehele gradering
Perfect place to relax.
Karien C - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflike oornag verblyf.
Gabarone M - Aug 2023
Algehele gradering
Excellent.
Elmie S - Jul 2023
Algehele gradering
Gerieflik, baie netjies.
Anastasia C - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige plek!
Helienka B - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige plek, vriendelike mense.
Sharmaine V - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Andries K - Jun 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik, die tipe wegbreek wat mens na soek.
Rayjean D - Jun 2023
Algehele gradering
Beautiful place.
Martie S - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik.
Willie B - Mei 2023
Algehele gradering
Die verblyf was goed en personeel baie behulpsaam.
Chris V - Mei 2023
Algehele gradering
Great place.
Alisia B - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker naweek weg saam die girls.
Michael P - Mei 2023
Algehele gradering
Within easy reach of Pretoria. Very nice cottage with spacious layout. The restaurant was good value.
Lees meerNichole D - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het dit vreeslik baie geniet.
Jo-andi J - Apr 2023
Algehele gradering
Voel soos familie.
Willie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustige en aangename tydjie.
Marinda B - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker ligging. Mooi netjies. Het ongelukkig heel naweek gereën. Maar sal weer gaan.
Louise J - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier was rustig en baie netjies.
Carleen A - Mrt 2023
Algehele gradering
Restful and overall relaxing.
Adri V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker!
Marwaan D - Mrt 2023
Algehele gradering
It is a very beautiful getaway, very neat and has everything one needs. Ideal for people from Gauteng.
Johan P - Mrt 2023
Algehele gradering
Verwelkomend, heerlik, ontspannend en rustig.
Wilma V - Mrt 2023
Algehele gradering
Een fantastische tijd.
Lorraine C - Feb 2023
Algehele gradering
Ongemaklike bed, baie hoog en oud.
Shawna S - Feb 2023
Algehele gradering
Fantastic weekend.
Juan M - Jan 2023
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
Marchant V - Des 2022
Algehele gradering
Ontspannend, genotvol.
Katherine M - Des 2022
Algehele gradering
It was wonderful - so peaceful and relaxing. Staff are friendly and greet everyone. Cottages are immaculate and well maintained.
Hendrik L - Des 2022
Algehele gradering
Awesome awesome awesome.
Jacques J - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlike wegbreek. Skoon en netjies.
Elize E - Nov 2022
Algehele gradering
Excellent and very friendly staff.
Olivia R - Nov 2022
Algehele gradering
Our stay was peaceful and relaxing.
Sylvia F - Okt 2022
Algehele gradering
Die geriewe is pragtig en die staff ongelooflik!
Tobie C - Okt 2022
Algehele gradering
Absolute waarde vir geld. Goeie dies in 'n rustige atmosfeer.
Anna-marie S - Okt 2022
Algehele gradering
Love love it!
Rentia M - Okt 2022
Algehele gradering
Lovely breakaway for the family.
Riana G - Sep 2022
Algehele gradering
Rustige ontspanning in natuur met flink diens en puik akkommodasie.
Eugene D - Sep 2022
Algehele gradering
Huis weg van die huis af.
Chantel M - Sep 2022
Algehele gradering
Absolutely amazing.
Martie M - Sep 2022
Algehele gradering
Skoon, rustig en baie mooi.
Ntebo R - Aug 2022
Algehele gradering
Awesome, safe and enjoyable.
Pieter K - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Grant V - Aug 2022
Algehele gradering
Perfect for our requirements for a weekend stay.
Dudu M - Jul 2022
Algehele gradering
I was disappointed by the accommodation type that we were given 'cause its not the one we chose.
Zelneri E - Jul 2022
Algehele gradering
Rustige naweekwegbreek.
Carien M - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Chris-marie V - Jun 2022
Algehele gradering
Twee paartjies en 'n hond vir die lang naweek.
Lees meerAnnemarie V - Jun 2022
Algehele gradering
Onvergeetlik - baie vriendelike personeel, perseel is skoon en netjies - baie rustig.
Annemarie V - Jun 2022
Algehele gradering
Gerieflik. Rustig.
Philip P - Mei 2022
Algehele gradering
Was amazing can't wait to go there again.
Juan M - Mei 2022
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Elizabeth K - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker wegbreekplek.
Erika V - Mei 2022
Algehele gradering
Rustige en veilige oord.
Mandie J - Apr 2022
Algehele gradering
Home from home.
Eugene S - Apr 2022
Algehele gradering
The best place we've being to thus far.
Maria R - Apr 2022
Algehele gradering
Sal weer na hulle toe gaan.
Hannes B - Mrt 2022
Algehele gradering
Weereens uistekend.
Charmaine S - Mrt 2022
Algehele gradering
Verblyf was aangenaam.
Eugene D - Mrt 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en baie vriendelike personeel.
Dene V - Feb 2022
Algehele gradering
Fabulous.
Jo-ann V - Feb 2022
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet. Genoeg om te doen en te ontspan.
Anita B - Feb 2022
Algehele gradering
Pragtige plek!
Mariloe L - Feb 2022
Algehele gradering
Baie rustig en mens kon regtig afskakel.
Nadia J - Jan 2022
Algehele gradering
Comfortable.
Neels B - Jan 2022
Algehele gradering
Awesome.
Chantel M - Jan 2022
Algehele gradering
Best of everything!
Gerda N - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig.
Riana G - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasise plek, mense. Sal aanbeveel vir almal.
Kuda M - Des 2021
Algehele gradering
It was awesome.
Riaan B - Des 2021
Algehele gradering
Wonderbaarlik lekker.
Chante D - Des 2021
Algehele gradering
Baie rustig en lekker.
Jenny M - Des 2021
Algehele gradering
Comfortable secure getaway in the country, catering for all age groups.
Lees meerEunice M - Des 2021
Algehele gradering
We had the most amazing weekend at Sugarbush.
Hanru D - Des 2021
Algehele gradering
Rustig, skoon en netjies.
Samantha W - Des 2021
Algehele gradering
100% waarde vir geld.
Adri B - Nov 2021
Algehele gradering
Pragtige, rustige plek met goeie diens.
Sarel C - Okt 2021
Algehele gradering
Baie mooi skoon en netjies. As jy wil rus is hierdie die plek.
Cheryl W - Okt 2021
Algehele gradering
Lieflike en rustige plek. Goed toegerus.
Bianca J - Okt 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Anton S - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker wegbreekbestemming.
Lorraine J - Okt 2021
Algehele gradering
Was baie lekker, baie rustig. Sal beslis weer gaan.
Janine A - Okt 2021
Algehele gradering
Family getaway.
Cheryldene E - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlike, rustige naweek.
Romeo C - Sep 2021
Algehele gradering
Just what was needed, away from the busy town rush.
Marieta M - Aug 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Johanita V - Aug 2021
Algehele gradering
Het baie lekker ontspan die naweek.
Sugarbush Hill Country Cottages se terugvoer
Hi Juanita,
Baie dankie vir die terugvoer ons sal beslis kyk na die stortkoppe en vervang waar nodig. Wat die vuurkrappers betref, elke eenheid het wel een gehad, maar die gaste neem dit ongelukkig saam huistoe, sodoende vervang ons nie meer die wat weg is nie want dit is ‘n buite item en ek kan nie die gaste verantwoordelik hou as dit weg is nie, want volgens hulle is dit die ou langsaan wat dit geneem het en ek kan niks bewys nie. Dit is nie so ‘n goedkoop produk nie, so die besluit om dit nie te vervang nie is bloot ‘n finansieele besluit. Ek sal wel seker maak dat ek dit beskikbaar stel vir gaste om te koop in die winkeltjie! Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Lucinda.
Etienne N - Aug 2021
Algehele gradering
Baie rustige wegbreek.
Maggie F - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker. Sal weer besoek.
Karin V - Jul 2021
Algehele gradering
Idillies, heerlike Bosveld-ervaring vir Kapenaars.
Asharif A - Jul 2021
Algehele gradering
It's comfortable and very quiet.
Magdalena H - Jun 2021
Algehele gradering
Wonderful! So down to earth.
Riana P - Jun 2021
Algehele gradering
Baie mooi en skoon.
Cindy S - Mei 2021
Algehele gradering
Wonderful.
Ronel B - Mei 2021
Algehele gradering
Fantasties en rustig.
Willem J - Mei 2021
Algehele gradering
Cosy en lekker.
Vivienne F - Mei 2021
Algehele gradering
Had a lovely weekend.
Anina W - Mei 2021
Algehele gradering
Netjies, keurig gemeubileerd. Pragtige uitsig.
Liezel A - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was wonderlik gewees, 'n plek met 'n pragtige uitsig.
Ashley S - Apr 2021
Algehele gradering
Nice.
Eugene S - Apr 2021
Algehele gradering
Wonderful and relaxing.
Hannes B - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekende plekkie.
Lees meerRaquel P - Mrt 2021
Algehele gradering
Good.
Annatjie B - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik plek. Pragtige natuur. Alles wat ons nodig gehad het.
Lees meerLebo T - Feb 2021
Algehele gradering
It was super.
Arina W - Feb 2021
Algehele gradering
Ideaal vir 'n naweek weg van die stad.
Tersia C - Feb 2021
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld. Onberispelik skoon.
Rupert S - Feb 2021
Algehele gradering
Naby van Johannesburg naweekwegbreek.
Pieter En Charmayne P - Jan 2021
Algehele gradering
Rustige familiewegbreek.
Nelmari G - Jan 2021
Algehele gradering
Rustig vir 'n wegbreek uit die stad.
Lizelle E - Des 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustig.
Yolandi V - Des 2020
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Yolanda S - Des 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld en uitstekende diens.
Heilie B - Des 2020
Algehele gradering
Lekker rustige plek.
Marieka C - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Erna T - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlike stil tydperk. Vriendelike eienaars. Pragtig, pragtig. Sal beslis weer besoek.
Alice M - Nov 2020
Algehele gradering
I had a great time. It's a place to be. I won't mind going again.
Yolandi M - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker. Ons sal beslis weer gaan.
Gus P - Nov 2020
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en stil.
Michelle B - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was net die beste!
Alicia L - Nov 2020
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Dolf C - Nov 2020
Algehele gradering
Dis 'n uitstekende plek, die beste oord van die tipe waar ek nog ooit was.
Sugarbush Hill Country Cottages se terugvoer
Goeiedag Dolf.
Dit is ons doel om ons gaste te verwelkom en vriendelik te wees.
En vir ons kom julle as nuwe gaste in en gaan huis toe as ons nuwe vriende by Sugarbush.
Kom kuier gerus weer.
Groete
Sugarbush Span
Johann P - Okt 2020
Algehele gradering
Goed toegeruste eenhede wat skoon en netjies is.
Lees meerPieter K - Okt 2020
Algehele gradering
Vriendelike diens, skoon en gerieflik, salige rustigheid.
Shaun A - Okt 2020
Algehele gradering
Uitstekende diens en vriendlike personeel.
Etienne S - Okt 2020
Algehele gradering
Baie rustig, uitstekende vriendelike diens
Sugarbush Hill Country Cottages se terugvoer
Goeie dag Etienne, baie dankie vir die aanbeveling om ‘n koffie masjien aan te skaf, ons het jou raad gevolg en ons maak nou sommer nou baie lekker koffie, cappuccino’s en Latte’s met baie minder moeite.
Die beste ding wat ek ooit vir ons kon aanskaf.
Groete Lucinda
Ronelle G - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Amanda T - Sep 2020
Algehele gradering
Die skoonste plek wat ons nog bespreek het!
Corinne M - Sep 2020
Algehele gradering
Die kuier by Sugerbush was fantasties!
R R - Sep 2020
Algehele gradering
So relaxed.
Dawie V - Sep 2020
Algehele gradering
Was op die laaste oomblik wat ek moes plek vind als is uit gesorteer gewws onder 'n uur en met aankoms was dit vriendelike en baie behulp aardig
Paul B - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker rustig en skoon!
Lees meerFrancois S - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlik ontspanne, rustige atmosfeer.
Eslé L - Aug 2020
Algehele gradering
Ons kon regtig ontspan in die natuur en die groot wye mooi uitsig.
Maruschka J - Aug 2020
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer, uiters behulpsame mense.
Annalize V - Aug 2020
Algehele gradering
Baie rustig en geselli.
Adele V - Aug 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly! Kamers is pragtig en skoon!
Earl B - Aug 2020
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Bennedette S - Apr 2020
Algehele gradering
Vriendelike, warm ontvangs.
Aneen L - Mrt 2020
Algehele gradering
Gesellig, vriendelike atmosfeer.
Eugene S - Mrt 2020
Algehele gradering
Amazing, comfortable, peaceful.
Dwayne V - Feb 2020
Algehele gradering
Rustig, skoon en waarde vir geld.
Henriette K - Jan 2020
Algehele gradering
Die beste waarde vir geld. Uiters skoon, rustig, gasvry. Kan nie wag om weer te gaan nie.
Lisle A - Jan 2020
Algehele gradering
Vriendelike personeel. Wonderlike fasiliteite.
Letisha B - Des 2019
Algehele gradering
Die verblyf was netjies en goed ingerig. Mens is in die natuur, maar Sugarbush Hill het ongelukkig nie wandelpaaie nie. Daar is ook nie inligting beskikbaar vir wandelpaaie in die omgewing nie.
Sugarbush Hill Country Cottages se terugvoer
Geagte Letisha,
Ons het wel 'n wandelpad en die inligting was beskikbaar by die kantoor indien u sou navraag doen. Ons het ook pamflette in die kantoor beskikbaar wat op die toonbank vertoon word. Ons werkers dra nie kennis van die omgewing nie en sal nie sulke vrae kon beantwoord tensy u by die kantoor kom navraag doen het. Ons beddens is van uiterse hoe kwaliteit, slegs die bunker beddens is dalk hard en nie so gemaklik om op te slaap nie, maar is slegs bedoel vir kinders en jong mense. Ons sal beslis aandag gee aan die feit dat daar nie skerp messe beskikbaar was nie, maar volgens my wete het elke eenheid 'n groente mes en 'n broodmes, ons het wel nie steak messe in elke eenheid nie, maar sal beslis daarin bele om in elke huisie steak messe in te sit so gou dit moontlik is.
Baie dankie u terug voering is vir ons belangrik om ons diens te verbeter.
Vriendelike groete,
Lucinda Engelbrecht
Kim L - Des 2019
Algehele gradering
Awesome.
Irene N - Des 2019
Algehele gradering
Peaceful and rejuvenating.
Riyana O - Des 2019
Algehele gradering
One word: awesome.
Louw R - Des 2019
Algehele gradering
Romanties en rustig.
Martha S - Des 2019
Algehele gradering
Welcoming.
Stefan V - Nov 2019
Algehele gradering
Regtig baie oulik!
Mm V - Okt 2019
Algehele gradering
Baie mooi plek en eienaar is baie gasvry.
Hannelore G - Okt 2019
Algehele gradering
Awesome!
Leonard S - Sep 2019
Algehele gradering
Stunning place with mountain views. Professional and kind assistance from Bianca and Melinda.
Arlene O - Sep 2019
Algehele gradering
Quiet and tranquil, beautiful and modern units with serene surroundings.
Lenell L - Sep 2019
Algehele gradering
Ons het so lekker gebly ons kan nie wag vir ons volgende kuier nie.
Liezel N - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlik stil en privaat.
Christo M - Aug 2019
Algehele gradering
Baie mooi en netjies.
Riaan D - Aug 2019
Algehele gradering
Regte waarde vir geld, kwaliteit wegbreekverblyf!
Riana B - Aug 2019
Algehele gradering
Wat jy sien is wat jy kry. Die personeel en eienaars is baie vriendelik.
Celeste T - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Liezel N - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlik stil en privaat.
Dalene L - Jun 2019
Algehele gradering
Uitstekend, netjies, waarde vir geld.
Delia C - Jun 2019
Algehele gradering
All round the Raasblaar Cottage was a very pleasant experience indeed!
Lees meerRinette B - Jun 2019
Algehele gradering
Baie mooi verblyf teen goeie prys!
Elsie J - Mei 2019
Algehele gradering
Fantastiese plek, baie rustig en netjies.
Nomalanga N - Mei 2019
Algehele gradering
The place was spotless wen we arrived.
Antonette D - Apr 2019
Algehele gradering
Baie netjiese en rustige plekkie.
Mellisa M - Apr 2019
Algehele gradering
Friendly, professional staff and stay was very relaxing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vriendelike, professionele personeel en verblyf was baie ontspannend.
Hou elke oomblik van ons verblyf geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Louise C - Apr 2019
Algehele gradering
Ongelooflik.
Hantie S - Apr 2019
Algehele gradering
Sugarbush Hill is 'n pragtige plek en baie goed onderhou.
Jenny W - Apr 2019
Algehele gradering
Rustig en netjies plekkie. Vriendelike personeel.
Henriette D - Apr 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Gian B - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie rusting en ontspanne.
Sarel J - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf.
Sugarbush Hill Country Cottages se terugvoer
Beste Sarel,
Baie dankie vir u terugvoer.
Ons het intussen die hoenders verwyder en die rustigheid is weer aan die orde van die dag (nag). Alhoewel die kindertjies baie van die hoendertjies gehou het, veral as hulle naderkom as hulle vir die hoendertjies mielies gooi, het hulle net te veel geraak en te veel geraas, daarom het ons besluit om hulle eerder te verwyder.
Regards,
Sugarbush Hill Country Cottages
Elias M - Mrt 2019
Algehele gradering
We enjoyed everything about the place.
Bennie G - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasies, vriendelike personeel, rustig en goeie diens.
Marinda S - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Anel O - Mrt 2019
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek!
Ria W - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustig, vriendelike ontvangs en ongelooflik mooi.
Elainne V - Mrt 2019
Algehele gradering
Natuurskoon onbeskryflik.
Suzanne B - Mrt 2019
Algehele gradering
It is lovely and tranquil, extremely clean and neat. Fairly comfortable. It was a relaxing weekend break away.
Theo V - Mrt 2019
Algehele gradering
Such a peaceful place to just unwind and enjoy nature.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
So 'n rustige plek om net te ontspan en die natuur te geniet.
Sou beslis Sugarbush aanbeveel aan enigiemand wat graag kwaliteittyd in daardie omgewing wil spandeer. Dankie Lucinda vir die opgradering na Raasblaar, wat 'n bederf. Dit word warm die tyd van die jaar, so dankbaar vir die lugversorging in die slaapkamer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anthea R - Feb 2019
Algehele gradering
Absolutely breathtaking.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Absoluut asemrowend.
Ons het regtig ons tyd hier geniet, sal beslis terug wees. So rustig en die huisies is pragtig toegerus. Alles wat jy nodig het, en so 'n ontspannende tyd weg van die stad.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Herman Bouwer B - Feb 2019
Algehele gradering
Absoluut heerlik en rustig.
Pride Seanele M - Feb 2019
Algehele gradering
Very neat and clean, staff very welcoming.
Linette C - Feb 2019
Algehele gradering
Vreeslik baie rustig en veilig.
Mandy S - Jan 2019
Algehele gradering
Absolutely amazing!
Joy J - Jan 2019
Algehele gradering
Onvergeetlik!
Celia T - Jan 2019
Algehele gradering
Alles was nuut en mooi skoon.
Vanessa V - Jan 2019
Algehele gradering
Awesome.
Francois P - Jan 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
René K - Jan 2019
Algehele gradering
Rustig, stil en pragtig. Dit was net jammer dat al die eenhede nie lugversorging in het nie.
Amanda D - Des 2018
Algehele gradering
Rustig, mooi, alles wat benodig, netjies.
Larissa M - Des 2018
Algehele gradering
Rustig en goeie wegbreek.
Elsie H - Des 2018
Algehele gradering
Sal beslis weer Sugarbush besoek!
Louise C - Des 2018
Algehele gradering
Our stay at Sugarbush Contery Cottages was wonderful.
Emri R - Des 2018
Algehele gradering
Netjies en goed toegeruste eenhede. Rustige omgewing. Vriendelike diens.
Renier V - Des 2018
Algehele gradering
Beste waarde vir geld en vriendelike eienaar, sy vrou en ontvangsdame!
Frikkie C - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekende rusplek.
Annemarie D - Des 2018
Algehele gradering
Ons is aangenaam verras in wat ons gekry het vir die prys wat ons betaal het - dis die beste ondervinding nog.
Anke S - Nov 2018
Algehele gradering
Rustig.
Gabriel G - Nov 2018
Algehele gradering
This is a good place for family and friends.
Geraldine S - Okt 2018
Algehele gradering
Netjies en waarde vir geld.
Natasha B - Okt 2018
Algehele gradering
Baie netjies en modern.
Marelise B - Okt 2018
Algehele gradering
Was baie rustig. Presies wat ons verlang het.
Tessa K - Okt 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies, goeie waarde vir geld.
Linda V - Okt 2018
Algehele gradering
Was rustig en ideaal vir 'n romantiese wegbreek.
Roelof B - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker, alles was fantasties.
Cobus T - Sep 2018
Algehele gradering
Fantasies, rustig, ontspannend.
Danelle V - Sep 2018
Algehele gradering
Mooi uitsig. Huisies het alles wat mens nodig het.
Leeveshni M - Sep 2018
Algehele gradering
Everything was amazing!
Andrew J - Sep 2018
Algehele gradering
Lieflieke plek met baie mooi verblyf.
Cavell M - Sep 2018
Algehele gradering
Baie, baie aangenaam.
- Kapasiteit: 89 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kromdraaiweg, Renosterfontein, Buffelspoort, 0842, Noordwes