Suikerbos Huisje

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jacques De Klerk D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Uitstekende verblyf en goed ingerigte verblyf. Ek kan Suikerbos Huisje aanbeveel, uitstekende waarde vir geld en kliëntediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henda H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Prakties en gerieflik en ruim genoeg. Baie pakplek. Perfekte verblyf om te rus en ontspan. Alles beskikbaar wat jy mag benodig vir jou verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carin-Marie
Suikerbos Huisje
Baie dankie. Dit was net 'n groot plesier om sulke vriendelike gaste te verwelkom. Enige tyd welkom om weer te kom kuiter.

Johan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Sal enige tyd weer gaan. Gemaklike plek. Lekker mense. Baie rustig en lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carin-Marie
Suikerbos Huisje
Baie dankie. Baie mooi en aangename gaste om vir 'n bespreking te kon ontvang. Enige tyd welkom.

Jaimmee-lee W
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Ons sal definitief weer 'n draai gaan maak. Ons het baie lekker gebly, en is hoogs tevrede met die diens gelewer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carin-Marie
Suikerbos Huisje
Baie baie welkom om gaste weer te ontvang. Altyd lekker om vriendelike, mooi, rustige en netjiese gaste by Suikerbos Huisje te verwelkom.

Jerome S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

A tranquil getaway with exceptional hospitality. I recently had the most wonderful stay at Suikerbos Huisje in Mossel Bay, and I can't recommend it highly enough! From the moment we arrived, the charm of this cozy little cottage stole our hearts. The location is perfect – peaceful, surrounded by nature, and yet close enough to the attractions of Mossel Bay. The highlight of our stay was the amazing hospitality of our host. She went above and beyond to make sure we had everything we needed and was always available with helpful recommendations for local spots to visit. Her attention to detail was impeccable, from the warm welcome to the thoughtful touches around the house that made our stay extra special. The cottage itself was spotless, beautifully decorated, and well-equipped with everything we needed to feel right at home. Waking up to the serene views and enjoying a cup of coffee on the patio made each morning a delight. If you're looking for a tranquil getaway with exceptional hospitality, Suikerbos Huisje is the perfect choice. A huge thank you to our host for making our stay so memorable. We can't wait to return!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carin-Marie
Suikerbos Huisje
Thank you so much for your incredibly kind and heartfelt review. We are beyond thrilled to hear that you had such a wonderful experience at Suikerbos Huisje. It truly warms our hearts to know that the charm of the cottage and the surrounding nature made your stay special. It was an absolute pleasure hosting you, and I’m so glad to hear that the hospitality, little touches, and recommendations added to your enjoyment. We always strive to make our guests feel at home, and your feedback means the world to us. We can’t wait to welcome you back to Suikerbos Huisje! It will be a joy to host you again. Thank you again for taking the time to share your experience. Warm regards,

Willem F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Baie lekker plekkie met alles wat jy nodig het. Baie vriendelike ontvangs met aankoms. Lekker plekkie om te bly in 'n stil area as jy rus en vrede soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carin-Marie
Suikerbos Huisje
Baie dankie. Dis altyd lekker om vriendelike gaste te ontvang en sal graag die beste diens wil gee. Vriendelike groete Suikerbos Huisje

Charlene C
Kort verblyf
4.6
Apr 2025

Netjies en veilig. Baie lekker gebly. Onmiddellik tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liette D
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Gerieflike huisie wat ek net so sal kloon om in Pretoria te bly. Goed toegerus met alles wat nodig is. Braai was onder dak. Great, ingeval van reen. Groot vensters kon oopmaak so dit was koel. Baie, baie pakplek as jy soos ons, die hele huis inpak. Badkamer was apart, so geen deur loop deur ander mense se kamers nie. Ek kan werklik nie fout vind nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carin-Marie
Suikerbos Huisje
Baie baie dankie vir pragtige beskrywing, ons wil graag ons gaste laat tuis voel en die beste vakansie tyd as moontlik gee. Groete Suikerbos Huisje

Jacqueline D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Pragtige plek, rustige area, naby genoeg aan alles! Heerlike plekkie! Netjies skoon. Ideaal as jy uit die woelige vakansie-ganger areas wil bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carin-Marie
Suikerbos Huisje
Baie dankie, ons wil graag ons gaste laat welkom voel. Vriendelike groete Suikerbos Huisje

Luzelle B
Lang verblyf
4.8
Jan 2024

Rustig en veilig. Ons het lekker gerus. Ons het elke oomblik geniet. Die plek was skoon en netjies en die eienaars baie vriendelik. Hulle is bereid om uit hulle pad uit te gaan om dit vir jou so gemaklik en gerieflik te maak as moontlik. Die huisie is ten volle toegerus, daar is meer as wat mens verwag. Ek sal enige iemand aanbeveel om by hulle te gaan vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carin-Marie
Suikerbos Huisje
Baie baie dankie. Dis lekker om te weer gaste het lekker vakansie gehou en gerus. Vriendelike groete Suikerbos Huisje

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carin-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 P Acerosa Street, Dana Bay, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5133da6fd8a93ceb4d0d705d20f1026e552e602e87749df8f05b2ccc56388bd7565961ce1246ccf73693364ca6c9a813313?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 7 P Acerosa Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.200654396907 22.043725101305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang