Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suikerbossie

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R200 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Rook is in die kothuis verbode.
- Geen beddegoed of linne mag na buite geneem word of buite gebruik word nie.
- Handdoeke mag nie gebruik word om die vloere droog te maak nie.
- Vure mag slegs in die braai-area aangesteek word en moet ordentlik geblus word.
- Troeteldiere word op versoek toegelaat, maar hulle mag nie op die beddens of meubels slaap nie.
- Komplimentêre seisoenale vrugte, tee, koffie, melk en suiker word voorsien.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: JJ Loock en Seun Boerdery, Ongelegenplaas, R62, Haarlem, 6467, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff75f9d8e873bbd24a4fc6062aa406204c90a8e22cfa2c38f5cf68f3d3f941aa29dea5bf4d9bd61b6cb3507d83ae8fb94485?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 JJ Loock en Seun Boerdery Ongelegen Farm, R62 6467 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.746882952968 23.400399674209
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem