Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suikerbossie 82

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Suikerbossie 82
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Berni C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berni C
Saam met vriende

Heerlike kuiers op 'n pragtige stoep met die mooiste uitsig.

Pragtige huis met die mooiste uitsig. Die gasvrou het ons vriendelik ontvang en alles mooi uitgewys. Baie netjies en skoon, beddens het heerlik geslaap. Sal hierdie plek beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette C
Saam met vriende

Excellent.

The house was very tastefully appointed and exceeded out expectations. The attention to detail was impressive. The view was phenomenal and we were very appreciated of the balcony. Great value for money and would definitely recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes H
Saam met vriende

Dit was aangenaam en pragtig!

DIe uitsig is 'n wenner en die huisie is pragtig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Suikerbossie 82 se terugvoer

Good Day Johannes. Thank you for your review. To get a 5 out of 5 score always boosts the ego a little bit. We hope that you will be using our services again very soon.

Suikerbossie 82
Nicolene V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige woonstel met ‘n asemrowende uitsig oor die see!

Pragtig gemeubileer met alles wat mens nodig het. Ons het heerlik op die beskutte stoep gebraai terwyl ons ‘n ongelooflike uitsig oor die see gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Suikerbossie 82 se terugvoer

Hi Nicolene, baie dankie vir jou resensie, ons is so bly om te hoor julle kon lekker braai en oor die see uitkyk. Ons hoop julle kom kuier sommer gou weer. Die HostAgents span.

Suikerbossie 82
Frederick Nicolas O - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick Nicolas O
Gesin met klein kinders

Uitsig!

Die huis is baie huislik en gerieflik ingerig. Ons het heerlik gekuier op die dek met 'n pragtige uitsig oor Valsbaai. Lieflike vakansieplekkie en ons sal weer en weer terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie C
Gesin met tieners

Pragtige, netjiese huis met asemrowende uitsig!

Die blyplek het al die geriewe wat ons nodig gehad het en nog meer. Skoon en netjies en naby genoeg aan alles. Dis 'n pragtige plek en ek sal dit vir enige iemand aanbeveel solank jou gesondheid jou toelaat om die trappe te klim. Groot dankie aan Denise wat ons so vriendelik ontvang het en seker gemaak het dat ons 100% gelukkig was met ons plekkie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caslynn H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caslynn H
Saam met vriende

Die verblyf was awesome!

Wil net weerens sê baie baie dankie an Suikerbossie, ons het dit so geniet! Die plekkie is pragtig en die uitsig is asemrowend. Ook 'n groot dankie aan Denise, sy het ons lekker ontvang en baie vriendelik. Denise dankie vir al die grappies, my maats kon nie uitgepraat raak nie. Suikerbossie sal ons definitief weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeremy K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremy K
Saam met vriende

Dit was bo-natuurlike lekker en uitsig oor die see is baie mooi.

Baie vriendelik en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Iwan B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iwan B
Saam met vriende

Rustig, mooi see-uitsig.

Wat 'n fantastiese selfsorg-akkommodasie. Die gasvrou, Denise, het ons so goed verwelkom. Baie dankie vir die stunning verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Suikerbossie 82 se terugvoer

Hi Iwan,

Thank you for your review and staying with us at Suikerbossie 82.

We hope to see you again soon

Suikerbossie 82
Vanaf
R2 789
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 789
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 789
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbossierylaan 82, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAF4hL6o3k2uu9LmafmjcKA9QY10sHrrojV8YcJ3lVlKpOFji7mE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 789 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 82 Suikerbossie Drive Mountainside 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.168643153769 18.853386938658