Suikerbossie Sunset
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Suikerbossierylaan 82, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Suikerbossie Sunset is 'n pragtige selfsorg-eenheid in die kusdorpie Gordonsbaai. Die eenheid spog met 'n verhewe ligging en verseker 'n ononderbroke uitsig oor die see.
Die eenslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en word deur die hoofhek met 'n trap bereik. Die slaapkamer het 'n lieflike see-uitsig, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n slaapbank in die sitarea om 'n derde gas te akkommodeer. 'n Gastetoilet is ook beskikbaar.
Die kombuis het ook 'n lieflike see-uitsig en is met 'n yskas-vrieskas, gas- en elektriese stoof, oond en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Dit lei na 'n balkon met 'n etenstafel, 'n braai-area en 'n uitsig oor die see. Die eenheid is met sonpanele toegerus om kragonderbrekings te vermy. Daar is ook 'n heining en 'n alarmstelsel en dit is aan gewapende reaksie gekoppel.
Gordonsbaai bied 'n rits restaurante, koffiewinkels en winkels vir gaste om te besoek, al langs die pragtige strand, asook 'n natuurreservaat.
Slaapplek
’n Bespreking by Suikerbossie Sunset sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marietjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Jaar gelys 8
Ligging
- Suikerbossierylaan 82, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
- Gaste dink Suikerbossie Sunset het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Mountainside Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Suikerbossierylaan 82, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom