Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suite 11-59

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Mareza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Suite 11-59
Netheid
4.2/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Fd H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Fd H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie onaangenaam. Ons het nie tweede keer daar geslaap nie.

Baie klein parkeerplek. Geen ligvoorsiening. Baie warm gekry. Stort is vir 'n baie klein persoon gebou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leana S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana S
Saam met vriende

Perfekte oorslaap.

Alles was soos geadverteer. Het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Suite 11-59 se terugvoer

Baie dankie vir jou 'gracious review'. Mooi bly. Mareza Jordan

Suite 11-59
Francette S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Skoon. Netjies. Keurig ,stylvol en pragtig. Vriendelik. 100%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Suite 11-59 se terugvoer

Liewe Francette, baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ek waardeer dit opreg! Groete Mareza

Suite 11-59
Gert S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf en 'n aangename gasvrou.

Ons het baie lekker gebly en Mareza het uit haar pad gegaan om ons verblyf so gemaklik as moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Suite 11-59 se terugvoer

Aaaw GJ baie dankie vir jou wonderlike review. Was nét 'n plesier om julle te verwelkom!

Suite 11-59
Rikus O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Very nice and beautiful place. Awesome and kind owner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Suite 11-59 se terugvoer

Thank you, I needed some kind words this morning.

Suite 11-59
Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maraisstraat 164, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA881516625598714c9e1ca874f0769b39636f60640b712c5d8e87a92324ec2aeb8cb88f40619401189f1991def085ad23b7fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R600 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 164 Marais Street Brooklyn 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.76546160444 28.237142194046
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem