- Kapasiteit: 17 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerweg 83, Brandfort, 9400, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R970 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sumfra Guest House streef daarna om jou tydjie in Brandfort so aangenaam en gerieflik moontlik te maak. Sumfra is een van Brandfort se eerste gastehuise en ons is trots op die skoon, gerieflike B&B-verblyf en tradisionele Vrystaatse gasvryheid wat ons bied.
Gaste kan kies tussen enkel-, dubbel- of 2-enkelbedkamers. Elke kamer het 'n privaat ingang en is toegerus met lugversorging, 'n TV, koffie- en teemaakgeriewe, yskassie en mikrogolfoond.
Soggens word 'n heerlike ontbyt in die eetkamer bedien. Braaigeriewe is in die Lapa beskikbaar. Veilige parkeerplek word voorsien.
Sit rustig, ontspan en geniet jou blaaskans by Sumfa Guest House!
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Konferensiegeriewe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Frans and Almie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Jaar gelys 7
Ligging
- Voortrekkerweg 83, Brandfort, 9400, Vrystaat
- Gaste dink Sumfra Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 17 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerweg 83, Brandfort, 9400, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom