Summer Garden Guest House (The Flower Box)
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8ste Laan 34, Northmead, Benoni, 1501, Gauteng
- Vanaf R1 195 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Summer Garden Guest House (The Flower Box) is die Northmead-woonbuurt in Benoni geleë. Die dorp is bekend vir sy historiese besienswaardighede en staproetes.
Die verblyf beskik oor 8 stylvolle eenhede en 'n tweeslaapkamerwoonstel. Kamergeriewe sluit vere- en gansdonsbeddegoed in. Gratis WiFi, en suite-badkamers, toiletware, badhanddoeke en 'n platskerm-TV met DStv is standaard in al die kamers. Elke kamer is met 'n kombuis met 'n yskas, ketel, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Gaste sal met aankoms verversings ontvang terwyl hulle inklok. Die eiendom het 'n swembad, 'n groot tuin met braaigeriewe en sitareas, veilige parkeerplek en gratis WiFi. Al die kamers word daagliks skoongemaak en 'n Engelse ontbyt, aandete en middagete kan op versoek bestel word.
Summer Garden Guest House (The Flower Box) is net 11 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, 11 km vanaf Emperor's Palace Casino en 8 km vanaf Carnival City Casino, en bied ook maklike toegang tot alle hoofweë en die Gautrein.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Drika Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 60
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 8ste Laan 34, Northmead, Benoni, 1501, Gauteng
- Gaste dink Summer Garden Guest House (The Flower Box) het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Benoni Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8ste Laan 34, Northmead, Benoni, 1501, Gauteng