+16
Selfsorg in Voorbaai

Summer Holiday

8 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Karveel Crescent, Diaz Beach, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Summer Holidays is 'n pragtige, kontemporêre selfsorg-vakansiewoonstel in die hartjie van Diaz-strand, Mosselbaai. Dit is naby verskeie besienswaardighede en is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek aan die Tuinroete. Hierdie verblyf is stapafstand vanaf die hoofstrand.

Dié woonstel bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Daar is 'n dubbelslaapbank vir kinders in die voorkamer. Die tweede badkamer het 'n stort.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Hierdie area het ook 'n etenstafel.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en 'n ingeboude braai. Veilige onderdakparkeerplek is in die kompleks beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rachelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Karveel Crescent, Diaz Beach, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Summer Holiday het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Karveel Crescent, Diaz Beach, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51006f68538ab3e54c0fd0a3d03448c30ae61776a75caa9694fda2455b53d805bcaf10bdda4b3bfdadf6c638b513ce2e51a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 Karveel Crescent Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.158240539677 22.108034844232

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang