Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summer Place 27

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Summer Place 27
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Misha B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Misha B
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Wat 'n pragtige plekkie met die mooiste see-uitsig. Summer Place 27 sien ons vir seker weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B
Gesin met klein kinders

Luuks. Ongelooflik lekker. Modern. Salig.

Ons het ongelooflik lekker gebly by Summer Place 27. Netjies en mooi skoon binne. Baie moeite is gedoen met die dekor en meubels, bed asook beddegoed. Alles is van goeie kwaliteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lienkie T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lienkie T
Gesin met klein kinders

Lekker!

Blyplek was gerieflik met alles wat nodig mag wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pamela S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela S
Saam met vriende

Pragtige plek.

Baie oulike plekkie, sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harmse M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harmse M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste see vakansie ooit.

Die verblyf was uit die boonste rakke. Ons het heerlik gebly. Alles baie naby loopafstand van winkels, direkte toegang tot die strand. Mooiste see-uitsig. Ek sal vir seker enige tyd weer hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmerelda V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmerelda V
Gesin met tieners

Rustig, netjies en skoon.

Cute plekkie met die mooiste uitsig (veral met al die walvisse wat migreer), lekker vakansie-atmosfeer en alles is gerieflik naby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kim S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful!

What a lovely setting for a restful break! We will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecile G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile G

Awesome place and location, place is better than the photos.

Easy access to the beach, very central to South Coast activities and restaurants, beautiful views and gardens. When I booked, I did not check if the place had Wi-Fi but assumed it would, same with bath towels. But all and all a very pleasant experience and a great holiday!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zaheeda A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zaheeda A
Gesin met klein kinders

Amazing.

Wonderful view, very clean, and close to all amenities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan B
Gesin met klein kinders

Baie skoon. Baie mooi uitsig. Heerlik gekuier.

Baie veilig. Ons het heerlik gebly, en dit het 'n pragtige uitsig oor stoep. Naby geleë aan al die swemstrande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika J
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Ons het 'n fantastiese tydjie by Summer Place 27 gehad. Dit is soos jou eie huis weg van jou huis af. Pragtig verby. Hulle kan gerus belê in 'n reling waaraan mens jou nat klere kan ophang want daar is ongelukkig nêrens anders plek om dit te doen nie. Maar verder as dit is ons meer as tevrede gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Summer Place 27 se terugvoer

Dankie vir die goeie resensie.
En dankie vir die voorstel, gaan defnitief plan maak om klere reeling te kry.
Hoop ons sien jul weer by Summer Place 27.

Summer Place 27
Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albert Meyer-rylaan, Summer Place 27, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7692bc0a768644ecdd8f5bff6e6abff7c791fff43f8490b377e695fbd3aa713dd325d1a180a8262899cee6823340b42eafa3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 Albert Meyer Drive Summer Place 27 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.806819475078 30.411273465183
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem