LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Summer Place 7 | LekkeSlaap
+13

Summer Place 7

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Albert Meyer-rylaan, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R610 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Summer Place 7 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Summer Place-kompleks in Shelly Beach. Die kompleks bied direkte toegang na die strand, sowel as 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n plafonwaaier. In die badkamer is daar 'n bad met 'n handstort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitkamer het 'n platskerm-TV en bied toegang tot 'n groot stoep met 'n buite-etenstafel.

Slaapplek

’n Bespreking by Summer Place 7 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Summer Place 7
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Albert Meyer-rylaan, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Summer Place 7 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R610
per nag (plek vir 4)
Vanaf R610
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Albert Meyer-rylaan, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApisSoP7WcupASlFi4sFwfsysOE6u3oBaQlUyhda97SahEdRw5T?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R610  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Albert Meyer Drive Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 08:00 -30.806988159886 30.411330789688
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!