Summer Rocks 29
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Colin-straat 61, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R915 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Summer Rocks 29 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Summer Rocks-kompleks in die hartjie van Margate. Die kompleks is naby die strand in Uvongo en verskeie winkels en restaurante.
Die bekoorlike woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die ander slaapkamers het elk 'n dubbelbed en gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Gehaltelinne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis het ook 'n toonbank met 5 stoeltjies. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV en 'n koffietafel. Gaste moet hul eie DStv- of Openview-dekodeerder en kabels saambring. Die eetarea het 'n etenstafel met 6 stoele.
Gaste het toegang tot 'n balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig en 'n eetarea waar gaste al fresco-maaltye kan geniet. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, fietsry en swem in. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Summer Rocks 29 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 648
Jaar gelys 9
Ligging
- Colin-straat 61, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Summer Rocks 29 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Uvongo Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Colin-straat 61, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom